+76
Gastehuis in Colesberg

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 592 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Louise P
1 nag
5.0
Jan 2026

Baie lekker soos altyd. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Vriendelike ontvangs, skoon, netjies en rustig. Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Skoon, netjies, goeie kos, puik akkommodasie. Puik oornag akkommodasie en goeie kos. Sal weer met graagte daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Sal graag weer daar tuis gaan! Fantastiese plaas en gashere wat ons uiters tuis laat voel het. Die kamers was baie skoon en netjies. Die swembad was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco W
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Wonderlik en gerieflik. Ons het lekker gebly. Die aandete was heerlik - veral die skaapnek gereg - well done.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Deon K
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Great. Lekker gebly en lekker kos gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adri V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Goeie ligging, baie skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yolandi M
1 nag
5.0
Des 2025

Verwelkomend, rustig, ontspannend en verkwikkend. Baie lekker. Dit was honderd persent wat my man en kind nodig gehad het na 'n lang dag op die pad. Die ontbyt was ook baie, baie lekker en geurig gaar gemaak. Hulle het regtig hulle oornag baie geniet en veral die labby wat in die deur gele het, het my man die meeste getrek, want ons love diere. Baie, baie dankie julle vir 'n great oornag rusoord. Dit was die beste besluit om by julle te bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette R
1 nag
5.0
Des 2025

Lekker. Baie netjies en aangename plek. Personeel is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 592

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Philippolis Road, R717, Colesburg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 53 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05765291f577a55e5a29c4604579f8c2fc179a422acaf028db4542a4500f83b80c3d7119ad5716ab36742d7f3efefaf5b78f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 592 5 1 5 Philippolis Road R717 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.665405390697 25.142144858837
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang