- Slaapplek vir 9 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Heidelberg Street, Panorama, Cape Town, 7500, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Vergenoegd Guesthouse is 200 m vanaf Panorama Medi Clinic en die verblyf is 95% beurtkrag-vry. Daar is omsetters en sonpanele in die geval van beurtkrag beskikbaar. Vergenoegd beskik oor 2 eiendomme langs mekaar.
Die verblyf besskik oor 4 eenhede: Facebrick Room 2 - En-suite, Facebrick Room 3 En-suite Single or King, Face Brick Flat Duplex King or Single wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het, en 'n Bachelor Flat met slaapplek vir 3 gaste.
Ander geriewe sluit in WiFi, toegang tot DStv, YouTube en Netflix met eie intekenbesonderhede in Kamer 2 en 3, toegang tot slegs DStv in die Bachelor- en Duplex-eenheid, en 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe, wat 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel insluit. Die swembad is vanaf 15 November tot 1 Maart beskikbaar.
Gaste kan die tuin op die perseel geniet en het toegang tot veilige parkeerplek. Vergenoegd is ook 'n kort entjie se ry vanaf 'n verskeidenheid restaurante, wegneem-eetplekke en ander inkopiesentrums.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 164
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 15 Heidelberg Street, Panorama, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Vergenoegd Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Heidelberg Street, Panorama, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang