Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vergenoegd

Facebrick Room 2 - En-suite
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kamer het 'n privaat ingang, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar WiFi, 'n TV met DStv en 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel insluit.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf met basiese verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Die eenheid word nie deur beurtkrag beïnvloed nie aangesien dit van omsetters en sonkrag gebruik maak.

Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.

Die swembad is vanaf 15 November tot 1 Maart beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Facebrick Room 3 En-suite Single or King
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n privaat ingang, 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar WiFi, 'n TV met DStv en 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel insluit.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf met basiese verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Die eenheid word nie deur beurtkrag beïnvloed nie aangesien dit van omsetters en sonkrag gebruik maak.

Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.

Die swembad is vanaf 15 November tot 1 Maart beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Face Brick Flat Duplex King or Single
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel het 'n privaat ingang en 'n trap wat na die slaapkamer lei, met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit WiFi, 'n TV met DStv, 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe, soos 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel, in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf met basiese verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Die eenheid word nie deur beurtkrag beïnvloed nie aangesien dit van omsetters en sonkrag gebruik maak.

Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.

Die swembad is vanaf 15 November tot 1 Maart beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bachelor Flat
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Enkelwoonstel het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe in, insluitend 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n ketel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Slegs verblyf met basiese verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Die eenheid word nie deur beurtkrag beïnvloed nie aangesien dit van omsetters en sonkrag gebruik maak.

Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.

Die swembad is vanaf 15 November tot 1 Maart beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelbergstraat 15, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjNjQ3YTNmLTVhZjUtNDU3MC04MDgxLTBjMDk5YzEwNGJiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 138 5 1 5 15 Heidelberg Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.877449924422 18.57507165622
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem