+55

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 415 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Andre G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Een van die beste naweke ooit. Wat 'n plek. Net te kort gewees. Die beste ligging en die natuurskoon. Gastehuis een van my top 5.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie netjies en goeie ligging. Uistekend. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edgar B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Wonderlik. Tweede keer dat ek in die eenheid bly tydens my besoek aan Clarens. Altyd netjies en goed ingerig. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gareth J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

The views and the views really are stunning. The views were amazing. Very quiet and peaceful. Great WiFi, stable. The owner is super friendly and greeted us on arrival and departure. We really enjoyed our stay at the views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Baie lekker rustige tyd in 'n baie netjiese en skoon woon eenheid. Pragtige uitsig en baie stil en rustig. Heeltemal verwyder van die woelinge in die dorp. Perfekte plek om 'n rustige wegbreek te geniet. Eenheid is baie gerieflik en netjies met genoeg kaste om klere en kruideniers te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Voel soos huis!! Baie lekker gebly! Mooiste berg uitsigte. Netjiese en skoon akkomodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Great location. Nice place. Nice location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Ons het die mooiste uitsig gehad. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rus en vrede met beeldskone uitsig. Hierdie was ons 2de kuier by Views en soos die vorige keer was alles perfek. Die eenheid is pragtig, netjies, modern, smaakvol en gerieflik, met asemrowende uitsig van die stoep af. Die gasheer is vriendelik en baie behulpsaam. Ons sal altyd by Views bly as ons in Clarens oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bastiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 415

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Ridge Road, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADDwmrV22dp2nUvroGhD6YkIUq1dfSbqiCBa1Q66NIImRBDNbry?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 415 5 1 5 1 Ridge Road Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.521242929911 28.409974503305
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang