+99
Gastehuis in Universitas

Villa Rose Guesthouse & Venue

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Peter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Die mense was almal vriendelik en behulpsaam en die verblyf en ontbyt was puik! Ons het regtig lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phiswane M
1 nag
5.0
Jan 2026

Beautiful, safe place. Excellent, it was not my first time and the service is still superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Sal definitief weer aanklop. Skoon en netjies! Die kamer ruik heerlik! Die bedlinne is ongelooflik gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Die ideale plek om oor te slaap as jy op reis is. Ons het rustig geslaap en die ontbyt was heerlik. Ons is baie hartlik ontvang en het sommer tuisgevoel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tanja C
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Skoon en netjies. Baie skoon en netjies. Slegs 'n aanbeveling, sorg asb. vir 'n spieeltafel waar dames hulle kosmetiese ware kan gebruik. Skoon en netjies, die aircon was 'n wenner aangesien dit baie warm was. Die badkamer was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wilma M
1 nag
4.2
Jan 2026

Ons het presies hierdie akkommodasie nodig gehad na 10 ure op die pad. Kommunikasie baie goed. Alles skoon en netjies en vars. Alles wat moet werk, werk. (Lugversorger/TV ens). Kamer is 'n gemaklike grootte.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lorna E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2026

Baie lekker gebly. Kamers is goed toegerus, skoon en netjies. Die tweede oggend was ons water vir die ketel nie opgevul nie en die teelepels nie gewas nie. Hulle kan bietjie handdoeke vervang, dit is papierdun. Die personeel kan net werk aan hulle vriendelikheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nadine S
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2026

Gemaklik gebly. Baie netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Nkateko C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

A wonderful stay, comfortable, clean, and truly welcoming. Would happily return! It was fantastic, the place is clean and the staff are very friendly. The food is good! It's in a very quiet and peaceful place. We definitely enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

115 Koos Van Der Walt Avenue, Universitas, Bloemfontein, 9330, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0d1dbac6a4229b826535babd6edb4a733335a7a49c815734cd3ea1902850b34560edeed8edea6a3efef966cff36eaec24ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 115 Koos Van Der Walt Avenue Universitas 9330 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.110241598758 26.16728246212
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang