LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Rose Guesthouse & Venue | LekkeSlaap
+42

Villa Rose Guesthouse & Venue

3 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Villa Rose Guesthouse & Venue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hendrik V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld. Skoon en netjies.

Ek sal die gastehuis ten sterkste aanbeveel. Ek het warm geslaap op 'n koue nag. Koffie en beskuit was reg en 'n lekker naghappie. Chocolate. Mens sien nie meer sulke goed nie. Goeie diens is skaars en hier is dit uitstekend.

Robbie L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie L
Besigheidsreis

Ontspannend en baie gerieflik.

Slaapplek met alles wat nodig is vir ontspan en 'n goeie nag se rus.

Jerine D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerine D
Gesin met klein kinders

Baie netjies en stil omgewing.

Baie lekker gebly en baie maklik met klein kinders.

Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koos van der Walt-laan 115, Universitas, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ec511d688ce7b549a325074349679b53d73729487d5261311d32d435781d82782ef7b9ff71fa8b7475ee2ba780f65a32271?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 115 Koos Van Der Walt Avenue Universitas 9330 Vrystaat 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -29.110241598758 26.16728246212
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!