Gastehuis in Universitas

Villa Rose Guesthouse & Venue

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nkateko C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

A wonderful stay, comfortable, clean, and truly welcoming. Would happily return! It was fantastic, the place is clean and the staff are very friendly. The food is good! It's in a very quiet and peaceful place. We definitely enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oluwabukola A
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Peaceful, friendly, gorgeous and clean. It was so peaceful, the staff were so friendly, the property is gorgeous. And it's so clean. Amazing experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ideale halfweg oornag plek op ons reis. Ons het gekry wat adverteer was. Skoon, netjies en alles wat nodig is vir een nag se oorslaap. Ons het lekker gerus en 'n goeie ontbyt gekry voor die laaste skof op ons reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma M
1 nag
4.2
Jan 2026

Ons het presies hierdie akkommodasie nodig gehad na 10 ure op die pad. Kommunikasie baie goed. Alles skoon en netjies en vars. Alles wat moet werk, werk. (Lugversorger/TV ens). Kamer is 'n gemaklike grootte.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Domnique D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Beautiful and clean rooms! You feel so welcomed on arrival! Beautiful, clean rooms! Very welcoming on arrival! Really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claude D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Rosestad. Our stay was comfortable and felt like home, away from home. I will recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Van Zyl F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Goeie verblyf. Baie lekker plek. Ontbyt wat ingesluit is, is top klas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sal dit enige tyd voorstel. Dit is 'n uitstekende plekkie. Ek wens alle plekke wat ons al gebly het, het sulke nice dingetjies gegee. Sal dit 100% aanbeveel. Baie mooi en lekker spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natacha D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Hartjie van Bloemfontein. Baie lekker gebly, hulle het die ekstra myl met ons gestap, maak 'n baie groot verskil. Dankie vir al jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duane R
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

Gerieflik en netjies, met goeie ontbyte. Perfek vir oorslaap op lang reisroetes. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

115 Koos Van Der Walt Avenue, Universitas, Bloemfontein, 9330, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0d1dbac6a4229b826535babd6edb4a733335a7a49c815734cd3ea1902850b34560edeed8edea6a3efef966cff36eaec24ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 115 Koos Van Der Walt Avenue Universitas 9330 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.110241598758 26.16728246212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang