10 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Vygie Avenue, Struisbaai, 7282, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vygie Laan 7 is 'n pragtige vakansiehuis in Struisbaai. Dié fraai dorpie het een van die langste ononderbroke strande in die Suidelike Halfrond en hope karakter met tradisionele vissershuisies, kleurvolle vissersbote en 'n hawe.
Die huis het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 volwassenes met kinders. Daar is 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens en en suite-storte. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en die vierde het 'n dubbelbed. 'n Dubbelslaapbank en kindermatrasse is in een van die leefareas beskikbaar. Die derde, aparte badkamer het 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en eetgerei. Die leefarea onder het 'n binnebraai en 'n TV met DStv. Dit lei na 'n tuin met 'n buitebraai. Verder is daar gratis WiFi en 'n motorhuis.
Struisbaai se hoofstrand is ideaal vir kajakroei, bootry, branderplankry, lyfplankry, visvang, vlieërbranderry, skulpies optel en lang ente stap.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Inge Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 7 Vygie Avenue, Struisbaai, 7282, Wes-Kaap
- Gaste dink Vygie Laan 7 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Vygie Avenue, Struisbaai, 7282, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang