+154
Gastehuis in Waterkloof

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Lorraine P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Veilig gevoel, skoon, als en meer wat ons nodig gehad het. Heerlik gebly - sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rethabile M
1 nag
5.0
Mei 2026

Awesome place to be in! Awesome! Even with the flight delayed for checking in, the place understood it and wow to the place and room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Thank you so much for your wonderful review! We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us. We completely understand that flight delays can happen, and we’re glad we could make your check-in as smooth as possible. Thank you for your kind words about the room and the guesthouse — it was a pleasure hosting you, and we hope to welcome you back again soon!

Pieter K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Lekker. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is baie bly om te hoor dat u lekker gebly het. Dit beteken baie vir ons. Ons hoop om u weer binnekort te verwelkom. Vriendelike groete,

Daniel O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Goeie blyplek. Baie ruim en spasie. Alles was reg en het gewerk. Lekker geslaap. Baie vriendelik ontvang en baie parkeerspasie. Word hoogs aanbeveel. Sjokolade en OBS met aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Baie dankie vir u mooi resensie. Ons is baie bly om te hoor dat u u verblyf geniet het en dat alles aan u verwagtinge voldoen het. Dit is ook wonderlik om te weet dat u die ruimheid, gemak en ons ontvangs waardeer het. Ons sien daarna uit om u weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete,

Lynette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig en gerieflik. Baie netjies en skoon. Alles gehad wat ons nodig gehad het. Dit is veilig en ons kon rustig slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Baie dankie vir julle terugvoer! Ons is bly om te hoor dat julle jul verblyf geniet het en dat julle alles gehad het wat julle nodig gehad het. Dit is altyd ons doel om ’n veilige en gerieflike omgewing te bied waar ons gaste rustig kan slaap. Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom!

A-iesha R
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2026

We definitely would come stay again and share with others. It was peaceful and welcoming from the minute we arrived. We originally booked one night but slept so well we didn't want to leave so soon, so we booked an additional night and the host was very understanding and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Thank you so much for your kind words. We are truly happy to hear that you enjoyed your stay and felt welcomed and comfortable from the moment you arrived. It’s wonderful that you were able to extend your stay and get some extra rest. We really appreciate your support and recommendation, and we look forward to welcoming you back again in the future.

Vincent D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2026

Wonderful. Excellent. Well worth the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Thank you for your wonderful review We are so pleased to hear that you enjoyed your stay and found it well worth it. We truly appreciate your kind feedback and hope to welcome you back again soon. Kind regards, The Waterhouse Team

Theunis M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2026

Rustig, gesellig en sal beslis weer gaan, baie dankie! Ons het baie lekker gebly. Net die handdoeke was vuil en het 'n reuk gehad! Van die skottelgoed was vuil! Het 14:15 ingeboek en die kamer was nog nie reg nie. Die dame was besig om wasgoed in die kombuis te was en ons het aangeneem sy het TV gekyk omdat dit aan was!

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Baie dankie vir u terugvoer en dat u by ons tuisgegaan het. Ons is bly om te hoor dat u die rustige en gesellige atmosfeer geniet het. Ons vra opreg om verskoning vir die ongemak wat u ervaar het met die handdoeke, skottelgoed en die vertraging met inboek. Dit is beslis nie die standaard waarna ons streef nie. U kommentaar is met ons span bespreek sodat ons hierdie sake kan regstel en verbeter. Ons waardeer u eerlike terugvoer en hoop om u weer in die toekoms te verwelkom vir ’n nóg beter ervaring.

Hans W
Kort verblyf
1.0
Mrt 2026

Nie lekker nie. Nee, toe ek Vrydagaand by die huis kom, was die krag af. Geen poging om die huis te belig nie. Geen kerse in die kamer en geen antwoord op oproepe wat geplaas is nie. Sal nooit weer by hierdie gastehuis bly nie en dit ook glad nie aanbeveel nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Ek is regtig jammer om te hoor van die ervaring wat u gehad het. Dit is glad nie die standaard van diens waarna ons streef nie. Ek verstaan dat die krag Saterdag aand om 9 uur afgesny is a.g.v. 'n algemene kragonderbreking, en dat die opwekker nie aangesit was nie omdat dit al laat was. Ons neem u kommentaar ernstig op en sal die situasie ondersoek om te verseker dat soortgelyke ongemak in die toekoms vermy kan word. Ons waardeer dat u ons hierop wys en hoop om in die toekoms beter diens te kan lewer en die nodige verbeterings aan te bring. Vriendelike groete,

Gerda D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Dit was wonderlik gewees. Dit was fantasties. Dit was ruim en lekker groot vir 'n gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is baie bly om te hoor dat dit vir julle wonderlik was en dat die eenheid ruim en geskik vir die hele gesin was. Dit beteken baie vir ons, en ons hoop om julle weer in die toekoms te mag verwelkom. Vriendelike groete,

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 404

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

202 Lawley Street, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31d7a56bf543c7cf93b28102ad65947b9a2c82aa849c153ef9d7716abaa177adbfc255c421b0d1c2381343f941f19733cb89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 202 Lawley Street Waterkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.78185091487 28.231430053711
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang