Pick your preferred language

English

Afrikaans

+19
Selfsorg in Lambertsbaai

Weskus Quarry Farmers

2 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Steenbokfontein, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Weskus Quarry Farmers is op privaat terrein binne Steenbokfontein Plaas, sowat 8 km vanaf Lambertsbaai geleë en bied 'n uiteenlopende verskeidenheid grotte, putte, Boesmanskilderye en argeologiese terreine. Dit is 'n ideale toevlugsoord.

Die houthut het 2 enkelbeddens met basiese beddegoed. 'n Gemeenskaplike badkamer en kombuis is beskikbaar. Die badkamer het 2 storte, 2 toilette en handdoeke. Gaste moet hul eie toiletware saambring.

Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, potte, panne, breekware en eetgerei toegerus. Let asb. dat dit al is wat op die perseel beskikbaar is. Veilige parkeerplek is by die eenheid beskikbaar en gaste kan piekniekmandjies aanvra wat by hul eenheid afgelewer word.

Gaste kan verskeie voëlspesies, skilpaaie en klein wildsbokke op die plaas waarneem. Die strand kan via 'n voetpaadjie wat binne die plaasperseel geleë is, bereik word.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 409

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Steenbokfontein, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Weskus Quarry Farmers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Steenbokfontein, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c156a5cd5add5bcb65aca942f55e70f609bf1430d9721af20017aa85cd143fd5879aa7fa55214b3d6295485ca29b73be653?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Steenbokfontein Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.166509038368 18.331869630313
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang