LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Weskus Quarry | LekkeSlaap
+54

Weskus Quarry

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Weskus Quarry
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Amore L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amore L
Saam met vriende

Rustigheid en besonderse natuurskoon.

Perfekte plek om te rus uit die stad se gejaagde lewe.

Juanita S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in die natuur met die mooiste uitsig.

Skoon, netjies en gemaklik. Als wat mens nodig het. Lekker gerus en nog lekkerder geslaap. Uitsig en sonsondergange van ons huisie was asemrowend mooi. Lekker gestap op die plaas en baie veilig. Baie dankie.

Khalid G - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Khalid G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quaint, remote location.

Very clean, well maintained kitchen and clean bathrooms. Beautiful views with clean sunsets and sunrises. Would have like some assurance that area security was fine as we were the only ones in the location.

Marisca J - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie lekker wegbreekplekkie.

Baie rustig en stil, weg van die stadlewe. Lekker paadjies op die plaas om rond te gaan loop. Die boesmangrot was 'n aangename belewenis en hou baie van die boesmantekeninge wat by die Weskus Query is. Daar is klomp dassies wat jou verwelkom as jy by die plek aankom, baie oulik.

Weskus Quarry's terugvoer

Hi Marisca
Baie dankie vir die review. Mag ek vra wat so vuil was asb dat ek dit net kan opvolg met ons mense want 1 ster klink of daar nooit skoon gemaak of beddegoed gewas is nie.
Groete
Albert

Weskus Quarry
Dawn R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, rustic getaway experience.

The shared kitchen, ablution, and braai facilities make this venue ideal for 2 couples traveling together.

Marilise J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuurskoon en die vriendelikste mense.

Die rotskuns was 'n belewenis om te sien. Tannie Kitta by Die Plaaskombuis het ons vertel oor die plaas en spoke. Ons sal terug wees.

Pieter H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n wegbreek om te ontspan en rustig te raak.

Kombineer Muisbosskerm met jou besoek om die ervaring te volmaak.

Luané V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luané V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Was 'n ongelooflike wegbreek met die mooiste views, die plekkie het soveel karakter en ons sal definitief weer in die toekoms daar draai.

Liezel L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspannend, het baie lekker uitgerus en die stilte waardeer. Sal beslis aanbeveel.

Die Weskus Quarry is beslis die ideale plek om van die besige stadsgejaag te ontsnap. Dis lekker om na die verskillende voëls te luister en om die diere (skilpadjie, steenbokkies, kolhase en kleingrysmuishond) op die plaas te sien. Ons het dit waardeer dat die einenaar beskikbaar was, maar ons ons spasie gegun het.

Yvonne P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne P
Saam met vriende

Fantastiese verblyf, daar was egter geen handdoeke nie.

Sal beslis terug wees. Fantastiese uitsigte.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great stay, there were no towels though.

Will definitely be back. Awesome views .

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Weskus Quarry's terugvoer

Hi Yvonne

Jammer oor die handdoeke daar moes gewees het maar die skoonmaker het seker vergeet om in te sit. Jy moes net laat weet het dan was dit binne n minuut daar.

Groete
Albert

Weskus Quarry
Liesl B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl B
Enkelreisiger

Dit was wonderlik.

Dit was wonderlik! Dit was asemrowend mooi en pragtig, die prefekte wegkomplek om stil te raak en weer mens te word. Ek sal weer kom!

Ida W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida W
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie hemel vir mense wat lief is vir stilte en die natuur.

Die fasiliteite is baie goed ingerig en netjies. Die tente is vervang met hutte wat 'n lekker verrassing was. Daar is lekker staproetes en klomp diertjies en voëls wat van die stoep af gesien kan word. Dit is baie baie still en rustig.

Selma K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons wil so gou as moontlik weer teruggaan.

Loic D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loic D
Saam met vriende

Our stay at Weskus Qaurry was the best, great accommodation and everything you can possibly need for a weekend away from the busy city life. The hart warming welcome by the owners and generosity was beautiful to see. This is a experience that you should definitely not miss out on.

See stars.

Charl H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Die Quarry was heerlik rustig. Sal definitief weer 'n draai maak.

Dirk Jakobus P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk Jakobus P
Saam met vriende

Baie goed toegerus, goeie ligging.

Ons kuier was baie lekker en gemaklik. Ons het te veel goed saamgebring. Die plek is baie goed toegerus en mens hoef eintlik minimaal in te pak. Omgewing is baie mooi en natuurskoon is verfrissend.

Tillie A - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tillie A

Texas in Lambertsbaai.

Dit was voorwaar 'n unieke ervaring en het elke oomblik geniet. Die ruimte en stilte in oortreffende trap. Die ideale plek vir kopskoonmaak, avontuur en die gasvryheid onbeskryflik.

Ansie S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S
Enkelreisiger

Nader aan die hemel is nouliks moontlik.

Dit was een besonderse verblyf! Die fyn detail in hoe die kombuis en badkamer versier is sal my altyd bybly! Die netheid, skoonheid en onopgesmuktheid van die omgewing maak hierdie ‘n besliste terugkeer plek. Die geriewe was netjies en skoon en persoonlik! Dit was besonder veilig selfs vir my as ouer enkel vrou gewees! Die hartlikheid waarmee ek verwelkom is was besonders, en, ja, die privaat, uit klip gevormde swembadjie was voorwaar my gunsteling kuierplek!

Elanah E - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanah E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Die ligging is pragtig en die 'vibe' is rustig en rustic.

Dewald V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig, baie netjies en alles op sy plek. Sal dit definitief aanbeveel.

Sien sterre.

Chirna K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chirna K
Gesin met klein kinders

Lekker.

Weer was sleg, maar ons het dit steeds geniet. Ons dogtertjie het saam met ons in tent geslaap, maar as jy nie van min spasie hou nie, gaan dit nie werk vir jou nie. Ons het 'n kampgevoel gekry sonder al die kamp opslanery. Goed toegeruste kombuis en badkamer het gehelp.

Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokfontein, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfWsUdTn8dgwrORhiqnJ5Dk4Yf7TbtbWDxDXamGGGOxWXUOtJc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 Steenbokfontein Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.161988976479 18.333392705938
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!