+109
Gastehuis in Langebaan

WestBed -The Legend

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 25 Troon Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

WestBed -The Legend bied gerieflike oornagverblyf in Langebaan. Die gastehuis is sentraal in die welbekende Langebaan Country Club-area en binne loopafstand van die Country Club Gholfbaan geleë. Dié sonderlinge strandmeerdorp is die ideale basis vanwaar gaste die Weskus en sy besienswaardighede kan verken.

Die lieflike kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n leefarea en slaaparea alles in een. Die suite het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Toiletware, linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n privaat stoep en 'n tuin met 'n klein tafel en 2 stoele. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit die Langebaan-strandmeer, Country Club Gholfbaan, Club Mykonos Casino, Weskus Nasionale Park, swem, jetski, duik, vlieërbranderry, visvang en seekajakvaart in.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Elsa D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie oulike plekkie. Lekker cozy. Baie lekker gebly. Lekker geslaap. Geen pap matras nie. Gasheer is baie aangename mense. Baie vriendelik. 'n Bonus w...
Sien meer
Apr 2026
Ludwich D
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, baie mooi, vriendelike mense en waarde vir jou geld. Ons verblyf het Langebaan vir ons lekker gemaak.
Jan 2026
Paul D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Dit was een van die netjiesste blyplekke met meer as alles wat nodig is. Ons kan dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.
Aug 2025
Antoinette H
Saam met lewensmaat
5.0
Superskoon gemak. Heerlike blyplek; baie privaat en goed toegerus. Sal definitief graag terugkeer.
Jun 2025
Peter James P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige kuier in Langebaan. Plekkie het 'n rustige atmosfeer, is klein maar tog voel dit ruim en gemaklik. Stil area met min verkeer.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 68

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 25 Troon Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink WestBed -The Legend het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

25 Troon Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0e262f1ec6ee745f4a08cf07ac1e50a33b6bda3b286a4ac2fedfdf19b940efd285046f88bba4367d3c0a5715a0020ca8f58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 25 Troon Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.084477637812 18.044870652613
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang