+34
Selfsorg in Agulhas

Whale Watchers

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Endria D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons sal hulle hoogs aanbeveel! Ons het heerlik gebly - baie netjies en die uitsig 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rus vir jou siel. Mooi uitsig, rustig. En goed toegerus. Gasvrou dierbaar en het mens tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Sal vir seker weer by Whale Watchers bly. Ons het baie lekker gebly. Dit is netjies en het 'n baie mooi uitsig. Ons het in Orca gebly. Hulle kan gerus nuwe foto's van die hoofslaapkamer oplaai. Dit is baie ligter en meer gepas as die ou foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alyda
Whale Watchers
Hi daar Ons is besig om nuwe fotos te laat neem. Sal eersdaags op die web wees.

Elsabe S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Heerlik ontspan. Baie lekker in Orca gebly. Eienaars was baie vriendelik. Klein detail in woonstel wat ons welkom laat voel het. Sal definitief aanbeveel. Pragtige see-uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie G
Kort verblyf Gesin met tieners
2.4
Mrt 2026

Beautiful view, but needs some attention. It isn't mentioned that the apartment is attached to the host's house, but it does have its own entrance. Attention needs to be given to cleaning and maintenance, the WiFi is weak, and replies to WhatsApp queries are slow. The view is stunning and the host is helpful with information about the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Amanda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Rustige verdiende wegbreek en sielsrus. Ons het baie lekker gekuier en ons verlustig aan die mooie see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sam S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Great unit with sea views. Nice unit with ocean view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ons het lekker gekuier met 'n mooi uitsig! Baie gemaklik en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Ons was vir 'n familiebyeenkoms in Struisbaai en die eenheid was gerieflik. Ons het baie lekker gebly, en die wooneenheid is baie gerieflik ingerig vir al jou behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alyda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

128 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15280f949e858d83d07532fd3d5aefab8a6fbe0d74aa7cb2c0d556e50afeef87ed8a516faa66e952e9049fb17d18560724c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 128 Ocean View Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.812129393491 20.038980472387

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang