Pick your preferred language

English

Afrikaans

+34
Selfsorg in De Kelders

Whale Waters Self-Catering Lodge

12 gaste

8 slaapkamers

11 beds

8 badkamers

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Long Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Whale Waters Selfsorg Lodge is geleë op die De Kelders se kranse met uitsig oor Walkerbaai, wat bekend is vir sy wêreldbekende walviskyk.

Whale Waters is 'n selfsorghuis met 3 verdiepings en 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer. Hierdie lodge bied 8 individueel versierde kamers, almal met en suite-badkamers, yskaste en kluise, en 4 van die kamers het lugversorging. Kamers 1, 2 en 8 het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamers 3, 6 en 7 het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Kamers 4 en 5 het elk 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met al die toestelle wat jy nodig het, soos 'n yskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die huis het 'n ingeboude braai wat lei na die stoep en 'n swembad, alles met uitsig oor die Atlantiese Oseaan.

Gansbaai en omliggende gebiede bied walviskyk- en haaihokduik-avontuuruitstappies, asook baie ander aktiwiteite, van kajakvaart tot perdry op die strand. Gansbaai Gholfklub is ook naby.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tanja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 5 Long Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Waters Self-Catering Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 13 550
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 13 550
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 13 550
per nag (plek vir 12)
Bespreek

5 Long Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvlQKuqtSlnp5e7O6wqTUnJkoOeM3dSZYEc1cW2YeGX9EsoFcqX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 550 per nag, vir 12 mense 18 5 1 5 5 Long Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.566916 19.354828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang