LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Whale Waters Self-Catering Lodge | LekkeSlaap
+34

Whale Waters Self-Catering Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 5, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 670 per nag (vir 12 persone)

Beskrywing

Whale Waters Self-Catering Lodge is op De Kelders se kranse geleë en kyk uit oor Walkerbaai wat wêreldwyd bekend is vir walviskyk.

Die perseel is ideaal vir 'n gesin, groep of sake-byeenkomste.

Whale Waters is 'n selfsorghuis met 3 verdiepings, 'n oopplan-sitarea en -eetarea. Die lodge het 6 kamers wat individueel versier is met en suite-badkamers, yskassies, kluise en 4 van die kamers het lugversorging. Die huis het 'n ingeboude braaiplek vir lieflike Suid-Afrikaanse braais. Die braai-area lei na die veranda en verhitte swembad wat oor die Atlantiese Oseaan uitkyk.

In Gansbaai kan jy tegelykertyd walvisse, dolfyne, robbe, pikkewyne en witdoodhaaie met een uitstappie bekyk. Daar is ook baie ander doendinge, van kajak tot perdry op die strand. Jy kan ook 'n potjie gholf speel aangesien die Gansbaai Gholfklub net 3 km buite Gansbaai geleë is. In Gansbaai kan jy die pragtige natuurskoon tussen die fynbos en die asemrowende see-uitsigte oor die oseaan bewonder.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale Waters Self-Catering Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Whale Waters Self-Catering Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langstraat 5, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Waters Self-Catering Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 670
per nag (vir 12 persone)
Vanaf R7 670
per nag (vir 12 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 5, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvlQKuqtSlnp5e7O6wqTUnJkoOeM3dSZYEc1cW2YeGX9EsoFcqX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R7 670  per nag (vir 12 persone) 5 5 1 5 5 Long Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.566916 19.354828
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!