+28
Gastehuis in Williston

Williston @ 21

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 204 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Willem C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Waarde vir geld! Netjiese plek. Perfek vir ons gewees, siende dat ons sommer dorp toe kon stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Mooi skoon dorpie met ryk geskiedenis. Aangename verblyf, sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Beste oorslaap in Williston. Baie lekker, dankie. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coral S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lovely old house with all necessary amenities. Really enjoyed our overnight stay. Our hostess was very friendly and a wealth of information about the town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickus N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker geslaap en dis baie netjies. Kan dit vir seker aanbeveel. Baie, baie netjies en heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam D
1 nag
5.0
Feb 2026

Lekker geslaap, lekker gery, lekker ervaring! My Pa sê dit was uitstekend, waarde vir geld en regtig netjies. Alamal was baie vriendelik en hulpvaardig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik gebly, ons was dankbaar vir die aircon asook die beskuit. Heerlik gebly. Die aircon was 'n verrassing en ons was dankbaar daarvoor in 'n baie warm Williston.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annare L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Vredevol en rustig. Baie lekker verblyf. Baie gasvrye ontvangs en ons het heerlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonie Christoffel M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Lekker met die tannie gekuier, ons staaltjies vertel van Williston. Vir oornag is verblyf voldoende.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gesina S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Heerlik geslaap! Baie netjies en het alles wat nodig is vir 'n goeie nagrus.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 204

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

21 Gotz Street, Williston, 8920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA420c58d5735d02b8c2b220d16d8ee1086b9df87e46e93c7252293f5dc298e24443826e74cc32573630ce6545f765b271aebf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 204 5 1 5 21 Gotz Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.339943 20.916444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang