LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Williston @ 21 | LekkeSlaap
+28

Williston @ 21

55 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 55 resensies vir Williston @ 21
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Kobus U - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige atmosfeer.

Die gasvrou was uiters vriendelik en hulpvaardig. Het ons verwys na 'n lekker eetplek stapafstand van die gastehuis. Daar was alles wat 'n reisiger nodig het. Heerlik om geen TV te hê wat die rustigheid bederf nie. Baie dankie. Sal weer daar bly.

Williston @ 21's terugvoer

Dankie Elsa.

Williston @ 21
Lizet S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizet S

Amazing farmhouse to enjoy in Williston.

Tannie Elsa is amazing a hostess with the mostess. Definitely worth the stay.

Williston @ 21's terugvoer

Thank you Lizet.

Williston @ 21
Anli E - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anli E

Elsa gasvry, behulpsaam, skoon en netjies, aan te beveel.

Dit was aangenaam om by Elsa in te klok na 'n lang stofpad, behulpsaam, gasvry en heerlik op haar stoep afgekoel.

Williston @ 21's terugvoer

Dankie Elsa.

Williston @ 21
Pieter A - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagfasiliteit.

Alhoewel ons baie lekker gebly het, en daar nie plek daarvoor is nie, sou 'n tafel met stoele om by te eet gerieflik gewees het.

Petronella S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en veilig.

Waarde vir geld en was regtig aangename verblyf.

Kath B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kath B
Saam met vriende

Elsa was a great host and our accommodation for overnight ideal.

Williston @21 was a convenient stopover, and easy walking distance to a lovely restaurant for dinner.

Williston @ 21's terugvoer

Dankie, kom weer. Elsa

Williston @ 21
Louis D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld en vriendelike ontvangs het ons verblyf 'n baie aangename ervaring gemaak.

Pragtige ou huis met karakter, goeie beddens en vriendelike ontvangs wag jou hier in. Dan word jy verder bederf met baie inligting oor die omgewing en besienswaardighede. Sal graag weer hier wil tuisgaan.

Ria K - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op pad Wes-Kaap toe.

Heerlike plekkie, wens ons kon langer bly.

Philip B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan.

Alles was reg en ons sal weer daar wil gaan oornag.

Marius V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike oornagplek.

Baie sentraal met alles wat nodig is.

Anchen G - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagplekkie met al die nodige.

Ruim kamer & badkamer. Perfek vir 'n vinnige stop!

Marius N - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N
Enkelreisiger

Heerlik ontspan.

Dankie Elsa vir die aand, rustig en lekker geslaap, die beskuit was heerlik.

Williston @ 21's terugvoer

Dankie dit was n plesier. Elsa

Williston @ 21
Ra D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik

Puik diens en vriendelikheid. Skoon. Netjies en baie gerieflik.

Keith D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam

Ons het baie aangenaam gebly en ons gasvrou het baie moeite gedoen om historiese inligting oor Williston en die streek aan ons te verskaf. Ons het dit baie waardeer.

Williston @ 21's terugvoer

Dankie. Elsa

Williston @ 21
Leon En Dorothy L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon En Dorothy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vredeliewende mense.

Die verblyf is eenvoedig maar super skoon. Dit net 'n plekkie om te slaap. Tog is alles mooi en baie goed versorg.

Colin L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste in Williston.

Die perfekte oornag destinasie. Vriendelike diens, skoon en netjiese verblyf in 'n pragtige dorpie.

Williston @ 21's terugvoer

Baie dankie.

Williston @ 21
Ilse V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse V
Saam met vriende

Skoon, netjiese verblyf en uitstekende diens.

Baie gerieflike verblyf en goeie oornagstop vir die ver ry Weskus toe.

Williston @ 21's terugvoer

So bly julle het dit geniet om by ons te oornag Welkom om weer te kom Elsa.

Williston @ 21
Janine L - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L
Gesin met tieners

Heerlike oornagstop.

Skoon, netjiese dorp. Akkommodasie net soos op die internet geadverteer. Stil veilige plek.

Rene V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene V

Netjiese Karoo-blyplek.

Lekke plek om te oornag. Naby restaurant.

Williston @ 21's terugvoer

Baie dankie ek is bly dat jul tevrede was met die verblyf, kom gerus weer! Groete, Elsa.

Williston @ 21
Susan V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V

Ons het buitengewone gasvryheid ervaar.

Muskiete her my dogter gesteek en Elsa het vir haar van haar tuisgemaakte room gratis gegee vir die bytplekke. Het dit baie waardeer.

Marlise K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise K
Gesin met klein kinders

Very friendly service and very clean premises.

We were received and treated with kind friendly service and they were very accommodating.

Francois J - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tannie Elsa was baie vriendelik en gasvry.

Ons sal definitief weer gaan kuier. Sy het uit haar pad gegaan om ons te ontvang en gemaklik te laat voel, en sommer op die spoor van die laaste paar Weskusblomme gesit! Williston is sprokiesmooi en die perfekte begin tot 'n lekker wegbreek gewees!

Andrew B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Enkelreisiger

Very comfortable room.

The owner went out of her way to inform me of the history of the town and district... very interesting and appreciated.

Williston @ 21's terugvoer

Ek is baie bly dat julle tevrede was met verblyf.
Kom weer.
Elsa

Williston @ 21
Linda V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V

[email protected] is perfek vir oornag slaap.

Williston is n baie ou dorp, warm en droog. Dit is n belewenis om daar te oornag het dit is stil, rustig en skoon.

Latetia O - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Latetia O
Enkelreisiger

RUSTIG .

My 2 yorkies het ook baie welkom gevoel. Dankie tannie Elsa, ook vir my bederf.

Lucia S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia S
Gesin met klein kinders

Ons het van Johannesburg na Kaapstad verhuis en met ons 6 jarige en klein hondjie 'n blyplek gesoek.

Tannie Elsa is baie vriendelik en die verblyf was baie netjies en aangenaam, presies soos ons verwag het in die Karoo!

Frederick J - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick J
Saam met eggenoot / lewensmaat

N Baie lekker rustige atmosfeer

Ons het ons oornag kuier terdee geniet. Die antieke meubels het ons met Baie mooi herrineringe en nostalgia gelaat. Die dorp se netheid en vriendelike mense het ons stoutste verwagtinge oortref.

Andrew D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, very friendly hostess

We were overnighting in Williston en Route to the wild flowers. We chose Williston as a decent drive from our home base in Port Elizabeth. The owner, Elsa, re ommended the local restaurant, Manna, for an evening meal and we appreciated this suggestion as we had a good meal and could walk there and back! Lovely rucks, lots of hot water (which we used sparingly) and very comfortable bed and linen. Highly recommended.

Gavin P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely old world atmosphere. Don't expect the Ritz.

All the quiet squeaks and groans of a very old building. Very comfortable bed and great conversations with the owner. We would definitely stay there again.

Williston @ 21's terugvoer

Thank you .
Elsa

Williston @ 21
Marietjie T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marietjie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek kort upgrade.

Sal meer privaatheid wou hê, en plek kort ernstige upgrade.

Peet V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Peet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam

AL DIE BASIESE DINGE IS DAAR EN DIENS IS VRIENDELIK.

Marli D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marli D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Deur gery oppad terug huis toe.

Lieflike verblyf. Baie aangename dame waarby ons gebly het. Sy het seker gemaak ons is warm met genoeg komberse en warm water sakkies. Daar is ‘n bad beskikbaar wat baie aangenaam is na n lang reis.

Willie L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willie L
Saam met vriende

Insiggewend.

Elsa is 'n vriendelike mens wat ook baie weet van die dorp en die omgewing.

Tilla V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla V
Saam met vriende

Dit was baie besonders om so 'n stukkie ware kultuur te kon deel en ervaar.

Baie besondere ervaring om saam met die gasvrou haar huis te kon deel en te kyk hoe sy brood knie en bak, asook om haar tradisionele skuinskoek warm uit die kombuis te kon proe. Ware ouwéreldse sjarme sonder tieflantyne.

Johannes F - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes F

Een nag se oorslaap, was netjies en gemaklik.

Goeie oorslaapplek op pad na die Weskus

Williston @ 21's terugvoer

Dankie dat jy ons aanbeveel het by jou seun.
Julle is welkom om weer te kom.
Elsa

Williston @ 21
Johan F - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het laat arriveer en vroeg gery, maar die verblyf was sonder twyfel ’n positiewe ervaring, ek het dit vir my kinders aanbeveel. My seun en kleinseun het ook ’n week later daar oorgeslaap.

Ek was te kort daar om ’n akkurate mening te ontwikkel, maar daar was niks negatiefs aan die verblyf nie.

Elmarié V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarié V
Saam met vriende

‘n Ware oase!

Tannie Elsa laat jou soos familie voel! ‘n Raakvat tannie wat van seepmaak tot geskiedenis kon vertel!

Ian M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was okay.

The owner was friendly. Room was nice and clean. We had dinner at a restaurant just down the road from guest house, they make wonderful food.

Collin S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Collin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en warem.

Die waaier het nie reg gewerk nie ons beveel sterk aan dat lugversorging geïnstalleer word.

Pieter S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en netjies.

Sien sterre.

Leslie T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik sentraal geleë.

Die woning was baie sentraal, en goeie verwysings is gegee rakende restaurante en ander inligting in en om die dorp.

Michelle B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf!

‘n Pragtige kamer, fantastiese bed en lieflike stort. Vriendelike ontvangs wat geen moeite ontsien nie. Ons sal beslis teruggaan!

Karlien B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuiste.

Dit was 'n wonderlike tuiskoms in Williston en tannie Elsa was baie vriendelik en behulpsaam om my familiewortels in die omgewing te kon ontdek. Haar kennis van die omgewing het dit 'n interessante reis gemaak. Die kamer was pragtig en netjies en perfek geleë naby Manna Restaurant, die Klipkerk, Williston Mall en ander besienswaardighede en winkels. 'n Rustige omgewing waar jy lekker kan uitrus en tuiskom.

Gerhard V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen waarde vir jou geld.

Sal die gastehuis nie aanbeveel nie.

Nico V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi omgewing.

Dit is 'n baie mooi omgewing. Tot die kerk oorkant huis besoek en dit was 'n belewenis om al die verskillde soorte vetplante by gastehuis en kerk te kon besigtig. Vriendelike en gasvrye gasvrou. Huis het mooi oudhede om te aanskou. Het baie tuis gevoel en lekker geslaap. Strate het tot straatligte gehad wat ons glad nie by ons het nie. Geen werkende ligte. Skoon en netjiese dorpie.

Williston @ 21's terugvoer

Dankie, ons is bly dat julle dit hier by ons geniet het.
Kom weer
Elsa

Williston @ 21
Marisa V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese kamer en vriendelike ontvangs.

Die reuk van varsgebakte brood en die ouwêreldse atmosfeer het my so laat terugdink aan die kuiers by my ouma. Ons het lekker gebly.

Williston @ 21's terugvoer

Beste Marisa,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly dat julle lekker gebly het by ons.

Kom kuier gerus weer.

Groete,
Elsa

Williston @ 21
Luane F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luane F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tannie Elsa was very kind and accommodating.

Very nice and clean with country feel.

Williston @ 21's terugvoer

Dankie Luane,
Dit was n plesier om julle te akkommodeer.
Kom weer.
Elsa

Williston @ 21
Pieter S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en bekostigbaar.

Baie vriendelik ontvang en die gasvrou is baie hulpvaardig. Vir oornag is dit baie gerieflik en netjies.

Williston @ 21's terugvoer

Dankie Pieter,
Ons is bly dat jy dit geniet het om by Williston gastehuis te oornag.
Julle is welkomom weer te kom.
Elsa

Williston @ 21
Marna W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna W
Gesin met klein kinders

Uitstekende gastehuis.

Baie skoon.

Anza M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anza M
Gesin met tieners

Veilig. Kon my kinders alleen los.

Tannie Elsa is 'n regte ouma. Het 'n oog oor die kinders gehou terwyl ons op kursus was. Gerieflike kamers en altyd warm water veral toe dit so koud was.

Williston @ 21's terugvoer

Beste Anza,

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle as gesin te huisves. Julle kan trots wees op jul kinders.

Groete,
Elsa

Williston @ 21
Liezel D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige ligging met alles wat mens nodig het - goeie waarde vir geld.

Die gasvrou het ons sommer vanaf haar stoep per selfoon nader beduie nadat ons onseker was oor die straatnaam. Verder was ons sonder brood op 1 Mei, toe alle winkels veral in die platteland toe was. Die gasvrou kon ons toe vergas op 'n tuisgebakte brood uit haar eie gasvrye kombuis wat ons verskriklik verbaas en gered het.Ervaar gerus die Karoo se hartlikheid op sy beste by hierdie gastehuis. Nogmaals dankie, Elsa.

Mada D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mada D
Enkelreisiger

Enjoyable.

It was what I expected and a comfortable rest after a long journey.

Tanith D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tanith D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Affordable accommodation which has all the basics to keep you comfortable.

We spent an evening at Williston guesthouse. The room had everything we needed and was clean and comfortable. I was concerned about security for our vehicle which had a lot of camping stuff in it for the night, but everything was fine in the morning.

Elmarie B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit voel of jy by jou ouerhuis aankom.

Is baie vriendelik ontvang. Het sommer tuis gevoel. Het lekker gebly.

Williston @ 21's terugvoer

Ek is so bly julle het lekker gekuier by ons.

Dankie
Elsa

Williston @ 21
Cornelius B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Cornelius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie waarde vir geld en glad nie 'n B&B.

Hierdie is glad nie 'n B&B nie maar alleenlik verblyf. Dit is glad nie waarde vir geld nie. Self-catering, slegs bekers, geen ander eetgerei, soos messe, vurke en borde, moes vra vir yskas en mikrogolfoond wat wel verskaf was, maar wat nie gebruik was nie want die mikrogolf was vuil aan binnekant. Veiligheid was ingedrang omdat daar op die perseel gedrink en geparty was deur persone in die nabyheid van ons slaapplek en geparkeerde voertuig. Soms geen privaatheid.

Williston @ 21's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Ek is jammer oor u onaangename ervaring - ek sal die nodige stappe doen sodat soortgelyke situasies nie in die toekoms gebeur nie.

Williston @ 21
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gotzstraat 21, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA420c58d5735d02b8c2b220d16d8ee1086b9df87e46e93c7252293f5dc298e24443826e74cc32573630ce6545f765b271aebf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 55 5 1 5 21 Gotz Street Williston 8920 Noord-Kaap 086 999 0018 10:00-23:00 10:00 -31.339943 20.916444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!