+28
Gastehuis in Williston

Williston @ 21

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 196 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Celeste F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik gebly, ons was dankbaar vir die aircon asook die beskuit. Heerlik gebly. Die aircon was 'n verrassing en ons was dankbaar daarvoor in 'n baie warm Williston.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annare L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Vredevol en rustig. Baie lekker verblyf. Baie gasvrye ontvangs en ons het heerlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon, pragtig en baie lekker geleë. Baie lekker gebly, gasvrou was baie gasvry. Die kamer is beautiful en pragtig skoon. Williston is 'n pragtige skoon dorpie. Regte Karoo sjarme. Ons het die beddens net bietjie sag vir ons gevind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonie Christoffel M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Lekker met die tannie gekuier, ons staaltjies vertel van Williston. Vir oornag is verblyf voldoende.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Pragtige plek, lekker geslaap! Baie lekker gebly, mooiste dorpie, vriendelike mense. Gasvrou was verwelkomend en het mens met 'n intrapslag tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derik J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly! Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel Engela J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Was baie moeg, ek het gestort en gaan slaap. Die muskiete is 'n probleem. Ja, het lekker daar oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta H
1 nag
5.0
Des 2025

Sal weer daar oorslaap. Heerlik oorgeslaap en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Puik. Skoon, gerieflik, goed geprys. Sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sally D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Clean safe place for an overnight. Nice clean place, fresh linen and a good working aircon. Lots of mosquitoes in the area, so go prepared. Tannie Elsa also puts Doom in each room, which really helped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 196

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

21 Gotz Street, Williston, 8920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA420c58d5735d02b8c2b220d16d8ee1086b9df87e46e93c7252293f5dc298e24443826e74cc32573630ce6545f765b271aebf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 196 5 1 5 21 Gotz Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.339943 20.916444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang