Wydkyk
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 57
Resensies 753
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Llulane A - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly daar. Sal definitief weer soontoe gaan!
Hanna N - Jul 2023
Algehele gradering
Die kuier was vreeslik lekker.
Wydkyk se terugvoer
Beste Hanna,
Baie dankie vir jou terugvoering oor Wydkyk. Die huis is inderdaad goed toegerus en die Inverter maak dit soveel maklik tydens Loadshedding. Hoop ons sien jul eendag weer.
Elvida C - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties en nogmaals fantasties.
Wydkyk se terugvoer
Hi Elvida,
Ek stem saam, Wydkyk is pragtig en 'n lekker bymekaarkom plek vir 'n familie van 6. So bly om te hoor julle het dit geniet
Raylene J - Jul 2018
Algehele gradering
Wydkyk premises was clean and cosy with beautiful decor which made us feel at home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wydkyk-perseel was skoon en knus met pragtige dekor wat ons tuis laat voel het.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wydkyk se terugvoer
Dear Raylene,
Thank you for your feedback. Wydkyk is indeed one of our most beautiful units with a very nice interior décor. We are happy to hear that you enjoyed your stay with us and look forward to welcoming you back as our guests again in the future.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kriedoringstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom