Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Agulhas

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Agulhas bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 606 resensies.

Agulhas

Seagulls Seasong

"Ons is baie lief vir die geskenkwinkeltjies, vis en tjips, viskoekies en hawe in Struisbaai. Hier is genoeg vir diegene wat nie noodwendig die see en son soek nie - om jou besig te hou. Lekker vakansie-atmosfeer altyd! En natuurlik die skoon wit sand, die rotse, klippies, skulpe."

Agulhas

Azzaria's

"Pragtige plek. Kies net jou tyd reg om te gaan as jy rustigheid wil hê."

Agulhas

Wings Self-Catering Apartment

"Regtig skoon en lekker rus."

Agulhas

Seabreeze

"Baie mooi plek om te bly. Daar is genoeg te doen en te sien."

Agulhas

Whale Cave SleepOver

"Daar is baie besienswaardighede en lekker eetplekke."

Agulhas

Stonehouse on Main

"We thoroughly enjoyed our visit in Agalhus. A must for people that love Africa and South Africa. We enjoyed also the fish and chips at the seashore. Beautiful memory of an unforgettable visit at the southernmost tip of Africa."

Agulhas

Lighthouse Stay

"Nie veel om te sien nie, maar die bietjie wat ons gesien het was baie nice gewees."

Agulhas

Malvernrylaan 25

"Sal enige tyd daar wil vakansie hou."

Agulhas

4 Seisoene

"Beste kuierplek nog."

Agulhas

Wafra

"The place to be."

Agulhas

Huis van 2 Oseane

"Pretty town in wild, amazing nature."

Agulhas

Azzaria's

"Love die plek."

Agulhas

Bonne Sante

"Baie pragtig en asemrowend."

Agulhas

Nirvana

"Natuurskoon."

Agulhas

Keurtjielaan 14

"Fantastiese en wonderlike verblyf. Baie mooi, rustige en liefdevolle atmosfeer."

Agulhas

18 Storm Sea

"Pragtige kusdorp wat voldoen aan al die vereistes vir 'n lekker wegbreek."

Agulhas

Imberbe

"Agulhas is very close by. We drove along the coast. Saw the light house and the most southern point of Africa. Shops and eating places available at Agulhas."

Agulhas

Skulpies Cottage Langezandt

"Beautiful scenery, nice restaurants and friendly people. Struisbaai is a great place to swim in the sea, very calm and like a dam! The little town of Agulhas is also interesting to visit and you can have a nice lunch at one of the local restaurants. We just found the area quite windy, but that is what you sometimes get on the coast!"

Agulhas

Stonehouse on Main

"Ons het die hele Overberg besoek en dit was vir ons asemrowend met die stiltes, wandelpaaie en die pragtige natuur. Agulhas en Struisbaai is absoluut toegerus vir die toeris. Wandelroetes en publieke toilette is gerieflik geplaas en goed versorg. Die weer was op sy beste."

Agulhas

Miss Lucy

"Baie aangenaam."

Agulhas

Imberbe

"As jy nie omgee om see toe te ry nie is dit die plek om te wees. Die braai area is amazing!"

Agulhas

34.4 Degrees South

"This is a must place to stay. Wonderful restaurants and the beaches are great."

Agulhas

18 Storm Sea

"Beautiful little town, perfect for slowing down."

Agulhas

Seaside Place

"Agulhas was vir ons die hoofattraksie waar ons baie tyd spandeer het, beide langs die kuslyn af en stappies in en om die park gedeelte. Mooiste uitsig en goeie bestuur, wat toerisme beslis sal laat blom."

Agulhas

12 on Golf

"We love the area and visit a minimum of 3 times a year."

Agulhas

Vista Sul Mare

"This place is priceless."

Agulhas

Balm

"Was in 2015 laas in Agulhas, niks het verbeter met ons onlangse besoek."

Agulhas

Dances with Waves

"Awesome destination and awesome lifestyle."

Agulhas

The Gift

"Pragtig en gasvrye inwoners. Voed 'n mens se siel."

Agulhas

Seewaarts

"Nie 'n vreeslike aantreklike dorpie nie. Die ligtoring en Point of Africa is wel 'n besoek werd. Winkels was uitermatig duur en restaurante by die hawe kan gerus hulle diens opskerp."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem