Geverifieerde Resensie
Agulhas
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Agulhas bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 400 resensies.
"L'Agulhas and Struisbaai. The best place to visit in South Africa!"
"Agulhas is 'n pragtige see-dorpie dis baie skoon, met vriendelike mense!"
"Vir 'n groot persoon is die badkamer net baie knap - langwerpige badkamer, maar spasie tussen wasbak en deur is baie knap."
"Mooiste kusdorp wat ek in lang tyd gesien het. Effens weg van die besiger kusdorpe wat 'n rustiger atmosfeer skep. "
"Agulhas is a great holiday destination with superb history and natural heritage on offer. The lighthouse is amazing, not for the fainthearted to get to the very top, and the rocky coastline and vegetation in the reserve is exceptional. Friendly and safe and a great getaway from the city."
"Fantastiese kusdorpie met lieflike restaurante en winkeltjies. Baie vriendelike mense en baie dog friendly omgewing. Sal beslis weer gaan kuier!"
"Vriendelike inwoners, heerlike kos en 'n paar winkels met unieke voorraad. Pak jou drafskoene of fietse in. Pragtige kuslyn wat kan benut word vir stap, draf of fietsry."