Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Warner Beach (41)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (209)
B&Bs (11)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (180)
Nabygeleë Streke
Durban
Kingsburgh
Umlazi

Resensies van Amanzimtoti

4.5 / 5  
volgens 643 resensies
Lees regte resensies van Amanzimtoti van 643 geverifieerde gaste.
Indien jy Amanzimtoti besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Amanzimtoti.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Amanzimtoti akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Amanzimtoti Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Amanzimtoti Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Spesiale Aanbod!
VanafR850
R729
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Amanzimtoti

Seawave Holidays Stella Maris is ’n ruim selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 gaste in Amanzimtoto en spog met ’n 180°-uitsig oor die see. Dié woonstel het ’n onderwater-tema, is op die tiende verdieping, ...

Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Amanzimtoti

Alante Lodge is 'n B&B wat uit twee gekombineerde eiendomme bestaan en in Amanzimtoti geleë is. Daar is ook 'n restaurant en kroeg op die perseel. Sommige van ons kamers het see-uitsigte en ander het nie. Elke kam...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR620
R558
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Amanzimtoti

Dromedaris Apartment 405 is in die gewilde gesinsvakansiebestemming, Amanzimtoti, aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë en is die ideale gehalte-akkommodasie vir 'n groot gesin of 'n groep vriende. Die woonstel het ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Warner Beach, Amanzimtoti

21 Cabanas Del Mar is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping in 'n veilige kompleks in Warner Beach, Kingsburgh. Dis teen die kus en net 'n entjie se ry vanaf ander geriewe in die area. Dié woonstel het slaapp...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Amanzimtoti

Albatros 805 is 'n vakansiewoonstel in die kusdorp, Amanzimtoti. Die kompleks is op die strandfront naby verskeie winkels, restaurante en die waterpark. Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 4 kinders. D...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R855
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Winklespruit, Amanzimtoti

4 Moonrakers is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Winklespruit, 'n kusdorpie suid van Kingsburgh. Die kompleks is naby verskeie winkels, restaurante en verskeie besienswaardighede. Die kompleks is net 60...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Amanzimtoti

11 Driftsands is 'n selfsorgeenheid in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti, Doonside. Dié eenheid bied verblyf aan 4 gaste en is naby die strand. Die woonstel is op die eerste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Amanzimtoti

Shell on the Seashore is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti, 'n kusdorp suid van Durban. Dié kompleks is naby 'n veilige swemstrand, winkels, restaurante en verskeie besienswaardighede. Die ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Doonside, Amanzimtoti

22 Key Largo is 'n selfsorgwoonstel vir 4 en is in 'n veilige oordkompleks in Kingsburgh aan die Suidkus. Die woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Meer as 2 volwassenes wo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Amanzimtoti

Stella Maris 162 is in Amanzimtoti en bied gehalte-vakansieverblyf met 'n mooi see-uitsig vanuit die woonstel of vanaf die balkon. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighe...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Amanzimtoti

L’escalier Cabanas 111 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti. Die kompleks is teen die strand geleë en spog met direkte toegang tot die strand. Die ten volle gemeubileerde woonstel het sla...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Amanzimtoti

Inyoni Rocks Cabanas eenheid 57 in Amazimtoti en bied gehalte-vakansieverblyf op die strand. Die woonstel is in ’n veilige vakansie-kompleks geleë en is ideaal vir ’n klein gesin of ’n groep vriende. Dié du...

Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Doonside, Amanzimtoti

Shangrila 807 is in Amanzimtoti geleë. Dit is 'n kusdorpie suid van Durban in KwaZulu-Natal. Die dorp is veral bekend vir sy strande en warm klimaat. Dit is 'n gewilde toeristebestemming, veral vir branderplankryer...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Amanzimtoti

Zinger Woonstel bied gehalteverblyf in Amanzimtoti aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dit is in 'n veilige woonstelgebou op die strandfront en is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Amanzimtoti

Afsaal Vakansie Woonstel is 'n vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks wat in Doonside, 'n bekoorlike kusdorpie aan KwaZulu-Natal se Suidkus, geleë Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 5 gas...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Amanzimtoti

Albatros 902 is in die kusdorpie Amanzimtoti geleë en bied gehalte-vakansieverblyf, ideaal vir 'n gesin of 2 paartjies wat saam reis. Die woonstel is langs die strand en bied 'n 100-grade see-uitsig. Die woonstel ...

30% af Laaste Kans!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR980
R686
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Amanzimtoti

High Tide bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in Amanzimtoti. Die woonstel spog met 'n lieflike see-uitsig en is net 160 m van Amanzimtoti se strand af. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamer...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone Park, Amanzimtoti

Dolphin Point B&B is in Amanzimtoti, in die suidelike deel van Durban, geleë. Dolphin Point B&B spog met wonderskone see-uitsigte en is net 50 km suid van King Shaka Lughawe (35 minute se ry). Dit is dus die ideale...

Vanaf
R730
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Warner Beach, Amanzimtoti

Cabanas Del Mar 78 is 'n woonstel in 'n veilige en bekoorlike residensiële kompleks in Winklespruit, wat aan die gewilde Saffier Suidkus geleë is. Dit is reg teen die strand, net 'n kort entjie se stap van die win...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Amanzimtoti

Amanzimtoti Family Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks langs die strand in Amanzimtoti geleë. Die kompleks het direkte toegang tot die strand en is net 'n entjie se stap van die duine af. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 81 tot 100

Amanzimtoti, net suid van Durban, is een van die gewildste vakansiebestemmings in KwaZulu-Natal. Die dorp is bekend vir sy warm weer en strande vir swem, branderplankry en duik, maar daar is ook inkopiesentrums, arkades en waterparke wat sal verseker dat die hele gesin die naweek, langweek of vakansie behoorlik sal geniet. Miskien is jy selfs gelukkig genoeg om die jaarlikse sardienloop te kan sien!...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za