Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Warner Beach (41)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (209)
B&Bs (11)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (180)
Nabygeleë Streke
Durban
Kingsburgh
Umlazi

Resensies van Amanzimtoti

4.5 / 5  
volgens 643 resensies
Lees regte resensies van Amanzimtoti van 643 geverifieerde gaste.
Indien jy Amanzimtoti besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Amanzimtoti.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Amanzimtoti akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Amanzimtoti Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Amanzimtoti Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Amanzimtoti

High Tide 802 is in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal, ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voetslaaroetes, branderplankryers en ikoniese besienswaardighede, soos Splash Waterworld, Amanzimtoti Voëlreservaat en ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Amanzimtoti

AT Ruach bied gerieflike verblyf in 2 eenhede in Amanzimtoti. Die eenhede, Daniel en Ester, het elk slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n gemaklike bed en daar is 2 badkamers met 'n bad en 'n stort. Beddegoed...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Amanzimtoti

Casa Babegu Beachfront Holidays bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel wat na die strand front en 'n lieflike see-uitsig bied. Dié woonstelkompleks is reg op die strand en bied toegang tot die ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Doonside, Amanzimtoti

2 Key Largo bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n 2-slaapkamerwoonstel wat op die onderste verdieping geleë is met 'n see-uitsig. 2 Key Largo is in 'n veilige kompleks in Doonside, Kingsburgh wat stapafstand is van...

Vanaf
R545
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Amanzimtoti

Afsaal Holiday Flat 505 is 'n selfsorgwoonstel met see-uitsigte in Amanzimtoti. Dié kusdorpie is bekend vir subtropiese klimaat en eindelose goue strande. Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir tot 6 gaste. ...

Vanaf
R670
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Warner Beach, Amanzimtoti

32 Ocean Breeze is 'n selfsorgwoonstel reg langs Winkelspruit se hoofstrand. Die woonstel se uitgestrekte tuine bied direkte toegang tot die strand. Dié woonstel het 2 slaapkamers en slaapplek vir 6 gaste. Die ho...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR695
R626
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Doonside, Amanzimtoti

Shangrila Holiday Flat is 'n knus selfsorgwoonstel vir 6 gaste teen die see in Doonside. Die woonstel is op die vyfde vloer geleë, kyk oor die swembad uit en word via 'n hysbak bereik. Die woonstel beskik oor 2 sl...

Vanaf
R615
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Warner Beach, Amanzimtoti

Eden Sands is 'n lieflike, gerieflike selfsorgwoonstel geleë in 'n veilige kompleks in Kingsburgh. Dit is slegs 'n klipgooi vanaf die strand en stapafstand vanaf verskeie inkopiesentrums. Die woonstel bestaan uit...

Vanaf
R670
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in KwaZulu-Natal, Amanzimtoti

31 Ocean Breeze is 'n grondverdiepingwoonstel met 'n see-aansig. Die woonstel is op Winkelspruit se hoofstrand geleë, wat met haainette en gekwalifiseerde lewensredders beskerm is. Die eenheid is 7 km van die nuwe ...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Amanzimtoti

Avalon Gastehuis is 'n bekostigbare en moderne "executive" instansie net 'n kort entjie vanaf winkelsentrums, strande, 'n verskeidenheid restaurante, kroeë en klubs. Dit is ook net 12 km suid van Durban Internasion...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Amanzimtoti

L'Escalier 613 is 'n selfsorgwoonstel vir 8 gaste op die strand in Amanzimtoti. Die woonstel het 'n uitsig oor die strandmeer en see en word bereik via 'n hysbak. Dit is ideaal vir 4 volwassenes en 4 kinders en he...

Vanaf
R850
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Amanzimtoti

Sea-facing High Tide Apartment is 'n selfsorgwoonstel in die veilige High Tide-kompleks in Amanzimtoti. Die woonstel is op die 25ste verdieping van die kompleks en spog met 'n 180º-uitsig oor die see van beide die ...

15% af Aanbod!
VanafR700
R595
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Warner Beach, Amanzimtoti

Villa del Sol 8 is 'n selfsorgwoonstel in Warner Beach, ongeveer 300 m vanaf die strand. De woonstel het slaapplek vir 4 gaste and beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofs...

Vanaf
R599
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Warner Beach, Amanzimtoti

Rocky Pool Guest House bied selfsorg-eenhede en is aan die laer Suidkus van Durban geleë. Hierdie gastehuis het die ideale ligging 1 km van prentjiemooi strande in die omgewing af. Die verblyf by Rocky Pool Guest ...

Vanaf
R599
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Amanzimtoti

103 Albatros is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die veilige Albatros-gebou in Amanzimtoti, reg langs die strand en net 20 km suid van Durban. 'n Kort stappie van so 40 m neem gaste tot by die strand en nog 30 m sa...

Spesiale Aanbod!
VanafR650
R557
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Amanzimtoti

Afsaal Holiday 412 is teen die strandfront in Amanzimtoti geleë en is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 'n gesin van 4. Die woonstel is op die vierde verdieping en word via 'n hysbak bereik. Die woonstel het ook ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Winklespruit, Amanzimtoti

92 Sancta Maria bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in Winklespruit, Kingsburgh. Dié woonstel beskik oor 2 dubbelslaapkamers, 2 volledige badkamers en 'n oopplan-ko...

20% af Aanbod!
VanafR550
R440
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Amanzimtoti

Afsaal 1010 is 'n selfsorg-woonstel op die strand in Amanzimtoti, met 'n uitsig oor die see en slaapplek vir 6 gaste. Dié woonstel is op die 10de verdieping en het 1 slaapkamer, 'n badkamer, kombuis en 'n sitkame...

20% af Laaste Kans!
VanafR980
R784
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Warner Beach, Amanzimtoti

Eden Sands 58 is 'n lieflike grondvloereenheid in 'n veilige sekuriteitskompleks in Winklespruit, Kingsburgh. Die eenheid het 'n see-uitsig, direkte toegang tot die strand en is gerieflik naby verskeie winkelsenstru...

Vanaf
R850
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Amanzimtoti

1902 Amanzi - Amanzimtoti is in die veilige Amanzi-kompleks in Amanzimtoti, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Amanzimtoti is slegs 40 minute vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en net 20 minute suid vana...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 101 tot 120

Amanzimtoti, net suid van Durban, is een van die gewildste vakansiebestemmings in KwaZulu-Natal. Die dorp is bekend vir sy warm weer en strande vir swem, branderplankry en duik, maar daar is ook inkopiesentrums, arkades en waterparke wat sal verseker dat die hele gesin die naweek, langweek of vakansie behoorlik sal geniet. Miskien is jy selfs gelukkig genoeg om die jaarlikse sardienloop te kan sien!...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za