Geverifieerde Resensie

Amanzimtoti

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Amanzimtoti bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 400 resensies.

Amanzimtoti

110 L'Escalier Cabana

"Ons het dit baie geniet daar. Baie vir kinders om te doen en daar is vermaak vir hele gesin van 2 tot 80."

Amanzimtoti

Afsaal 411 Holiday Flat

"Amanzintoti bly ons gunstelling bestemming. Maklike toegang na alle plekke aan die Suidkus van Natal."

Amanzimtoti

110 L'Escalier Cabana

"Voëlpark word glad nie onderhou nie. Daar is vuil water, geen voëls, beeste loop in die park rond!"

Amanzimtoti

110 L'Escalier Cabana

"Will definitely go back for a longer stay."

Warner Beach, Amanzimtoti

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"Nothing but an awesome place deserving a second visit."

Amanzimtoti

Alante Lodge

"Alle aktiwiteite is lekker naby mekaar! En ons geniet Algeria Mall."

Warner Beach, Amanzimtoti

Cabanas Del Mar 78

"Baie lekker. Maklik bereikbaar en skoon."

Amanzimtoti

110 L'Escalier Cabana

"Beautiful beaches. No crowds like central Durban."

Doonside, Amanzimtoti

Driftsands 36

"Die afdraende af see toe van die woonstel af, was bietjie uitputtend, maar nog steeds die moeite werd."

Warner Beach, Amanzimtoti

32 Ocean Breeze

"Al wat ek kan sê is dis 'n nice strand en redelik veilig."

Amanzimtoti

Afsaal 411 Holiday Flat

"Sekuriteit was puik en die restaurante was ook bekostigbaar en die kos van goeie gehalte."

Warner Beach, Amanzimtoti

8 Ocean Breeze

"Ons het net eers bietjie gesukkel om die regte Ocean Breeze te kry. Miskien net duidelike verwysingsbordjies aanbring by die ingang na Winklespruit. Dit sal eerstekommers dalkies vinniger bring by die regte Ocean Breeze."

Doonside, Amanzimtoti

5 Key Largo

"Mooi strande naby baie aktiwiteite in die omgewing."

Warner Beach, Amanzimtoti

Aloes No.21

"Skoon, netjies en die strand waar jy die dag wil spandeer."

Amanzimtoti

Afsaal 411 Holiday Flat

"Heerlike strand. "

Doonside, Amanzimtoti

5 Key Largo

"Peaceful and quiet place to relax and unwind."

Amanzimtoti

Afsaal 411 Holiday Flat

"Lekker swemstrand! Restaurante, inkopies, vermaak en strand is alles binne loopafstand. "

Amanzimtoti

Stella Maris

"Amanzimtoti is baie kindervriendelik en het altyd lekker weer, selfs al reën dit. Is naby Ushaka en 'n lughawe. My gunsteling vakansiebestemming!"

Amanzimtoti

Afsaal 411 Holiday Flat

"Amanzimtoti is soos enige plek in Suid-Afrika met uitdagings te doen. Van die Munisipaliteit se dienslewering tot die man in die straat. Bo alles was ons verras op die netheid van die strande. Netheid in die algemeen is belangrik vir toeriste. Geen rommel in strate en algehele netheid sal die toerisme in 'n dorp verbeter. Ek moedig almal aan in Amanzimtoti om altyd te sorg dat die dorp skoon is van papiere en blikke. 'n Netjiese dorp skep die gevoel van veilige omgewing. Amanzimtoti is 'n bestemming met baie potensiaal. Ons sal weer daarheen kom."

Doonside, Amanzimtoti

2 Key Largo

"Baie sentraal - goeie, skoon strande."

Warner Beach, Amanzimtoti

Aloes No.21

"Warner strand is heerlik met poele vir klein kindertjies om te gaan explore!"

Amanzimtoti

26 Driftsands

"Mooi kusdorpie naby aan baie besienswaardighede. "

Amanzimtoti

Beach Front Vacation

"Alles wat mens nodig het!"

Amanzimtoti

26 Driftsands

"Lekker naby aan als."

Doonside, Amanzimtoti

5 Key Largo

"Rustige omgewing en naby alles."

Warner Beach, Amanzimtoti

31 Ocean Breeze

" Teleurstellend om die strand see swembad leeg te sien agv teëls wat stukkend is en dit lyk of dit nog baie lank gaan leeg bly. Die stadsraad sukkel met storm skade en dit lyk of finansies 'n probleem is."

Warner Beach, Amanzimtoti

Cabanas Del Mar 2

"In general it was a very pleasant stay, friendly people. We felt safe at all times."

Blad
Blad 10 - Wys 271 tot 300
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang