Geverifieerde Resensie

Amanzimtoti

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Amanzimtoti bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 430 resensies.

Amanzimtoti

The Grandeur

"Was al meer as een keer daar en sal weer terug gaan. "

Amanzimtoti

Airy Industrial Loft

"Baie geniet, see bietjie vuil met aankoms a.g.v. vullis in lagoon, het egter verbeter. Vir veiligheid, moenie na 6 in die aand op strand beweeg nie. "

Amanzimtoti

Tradewinds Lodge

"Lekker eetplekke en swemstrande. "

Amanzimtoti

The Grandeur

"Heeltemal te besig oor die Kersseisoen. Ons het wel heerlik geëet by die restaurant, Friends, wat 'n baie aangename atmosfeer het."

Amanzimtoti

Airy Industrial Loft

"Baie vriendelike diens en mense waar mens gaan. Baie om te doen in enige klimaat. Beslis 'n 100% aanbeveling."

Amanzimtoti

22 Capri

"I love Amanzimtoti."

Warner Beach, Amanzimtoti

32 Ocean Breeze

"Baie lekker, behalwe vir 'n paar boemelaars/bedelaars op die strand."

Amanzimtoti

3 Key Largo

"Everything was perfect."

Amanzimtoti

Beach and Sea View Ultimate Vacation

"I'd definitely come back and recommend it to all my friends."

Amanzimtoti

Afsaal Vakansie Woonstel

"Great place to go on holiday."

Amanzimtoti

Chez Toti

"Wegbreek vir gesin, paartjie of vriende soos ons wat in gevlieg het en sonder voertuig was, is Cheztoti die ideale wegbreek vakansie woonstel loopafstand van als. Sal beslis weer bespreek by Cheztoti!"

Warner Beach, Amanzimtoti

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"Rustige en vriendelike atmosfeer. Eerste keer daar en sal beslis weer gaan."

Amanzimtoti

Afsaal Vakansie Woonstel

"Mooi skoon strande. Baie aktiwiteite vir oud en jonk. Vriendelike mense en als wat nodig is om jou vakansie te geniet is bymekaar."

Warner Beach, Amanzimtoti

32 Ocean Breeze

"The most clean and well-maintained beach."

Warner Beach, Amanzimtoti

31 Ocean Breeze

"Beautiful beach, absolutely clean and well maintained. "

Amanzimtoti

Stella Maris

"Everything you need is nearby and everything is there for kids, from minors to teenagers. We as parents enjoyed every moment. "

Amanzimtoti

11 Driftsands

"Nog steeds die lekkerste vakansiedorp by die see!"

Warner Beach, Amanzimtoti

Eden Sands 59

"Baie netjies en skoon."

Amanzimtoti

L'Escalier 206

"Die omgewing is baie rustig en die strand is uitstekend! Restaurante is ook baie lekker veral die Spur! Dis seker die beste Spur uit almal. Ollie's Pub & Grill as well as Thirsty Whale het baie lekker atmosphere en kos!"

Warner Beach, Amanzimtoti

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"Beautiful area and shops and entertainment are right at your fingertips. Beautiful scenery."

Warner Beach, Amanzimtoti

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"Skoon en baie netjies. Voel veilig daar."

Amanzimtoti

Panoramic Beach & Sea View

"Beste vakansieplek KZN."

Doonside, Amanzimtoti

Afsaal Vakansie Woonstel

"Pragtige dorpie aan die Suidkus. Naby geleë besienswaardighede. Kan besoeke aanbeveel na Botaniese Tuin, Die Umgeni Bird Park, uShaka Marine World en Croc World. Strand is pragtig en mag visvang, onthou visvanglisensie. Inkopiesentrums naby. "

Doonside, Amanzimtoti

3 Key Largo

"Lekker strand, maar daar is geen restaurante en kafees naby nie. Daar moet na die sentrums toe gery word."

Amanzimtoti

Beach Front Vacation

"Veilig, goed geleë vir ons wie sportsmense is. Goeie omliggende gebied."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang