Verified Reviews

Amanzimtoti

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Amanzimtoti

Rated 4.5 out of 5 based on 400 reviews.

Amanzimtoti

Beach Front Vacation

"Vriendelike mense, Afrikaans-sprekend ook. Veiliger as waar ons vandaan kom so was vreemd om te sien hoe mense en kinders nog op strand tot laat loop en na ure huistoe loop. "

Amanzimtoti

Inyoni Rocks Cabanas No 40

"Pragtige plek. Mens moet maar vroeg see toe, want strande raak besig deur die dag. Verder is dit perfek!"

Amanzimtoti

Stella Maris

"Such a beautiful and very quiet place to come and visit with family and friends."

Amanzimtoti

Seaview B&B

"Mooi plek met wonderlike mense."

Amanzimtoti

Silver Dolphin Holidays Apartment 78

"Toti's beach is really lovely."

Doonside, Amanzimtoti

3 Key Largo

"Veilig en naby enige nodige winkelsentrums en die strand."

Amanzimtoti

L'Escalier 215

"Nog steeds mooi strande en baie vriendelike mense. Boemelaars maar teenwoordig soos orals in SA. Mens voel welkom in Amanzimtoti. "

Amanzimtoti

Ocean Hideaway B&B

"Is nie meer so netjies as wat ek gewoond was nie. Het voorheen baie vakansietyd hier deurgebring en dit lyk nie meer dieselfde, wat baie jammer is."

Amanzimtoti

Stella Maris

"Dit is die ideale plek vir ’n gesin en ’n wegbreekvakansie. Daar is baie om te doen en dit is loopafstand. Alle nodige winkels is beskikbaar."

Amanzimtoti

110 L'Escalier Cabana

"Safe place to be and well looked after."

Amanzimtoti

Capri 14

"Great place. Close to loads of exciting things to see and do."

Amanzimtoti

Amazibu 504 - Paradise on the Sea

"Baie sentraal geleë en 'n heerlike vakansiebestemming."

Amanzimtoti

L'Escalier 206

"Our choice for many years."

Amanzimtoti

Spans of Sea

"Het redelik veilig gevoel."

Amanzimtoti

Amanzimtoti's Ultimate Vacation

"I would like to come back again."

Amanzimtoti

1402 Amanzi

"Ons gaan al van kinder tyd af (al vir die afgelope +/- 30 jaar) Amanzimtoti toe vir vakansie, en dit stel nooit teleur nie. Dit was soos gewoonlik 'n wonderlike familievakansie. Toti Mall self het agteruit gegaan, maar daar is soveel ander winkels en opsies dat dit glad nie pla nie. Ons kon steeds soos gewoonlik strand toe stap, sonder enige probleme. Die kinders geniet dit vreeslik, want hulle kan sommer see toe stap, fietsry, scooter ry, of rollerblade. Ons sal beslis aanhou gaan."

Amanzimtoti

1703 on High Tide

"Strand was skoon en netjies, het veilig gevoel om rond te beweeg."

Amanzimtoti

1402 Amanzi

"Baie netjies en skoon en baie modern."

Amanzimtoti

L'Escalier 613

"Easy access to the shops and full security provided."

Amanzimtoti

Inyoni Rock Cabanas 6

"See you soon again!"

Amanzimtoti

Afsaal 411 Holiday Flat

"Ons het in Durban, Port Shepstone en Richardsbaai gewerk. Dit ligging was puik en baie na aan die snelweg."

Doonside, Amanzimtoti

26 Driftsands

"Sal weer daar bly."

Doonside, Amanzimtoti

701 Shangri-La

"Doonside is not what it used to be in the past. Take care if travelling after dark there are many shady looking characters."

Amanzimtoti

Inyoni Rock Cabanas 6

"Wonderlike dorp."

Amanzimtoti

Amazibu 504 - Paradise on the Sea

"Daar's nie fout nie, met Amanzimtoti!"

Amanzimtoti

The Bali Grand Lodge and Spa

"Lekker rustig en al die mensies daar, van die outjie wat die kar oppas, tot die kelners in die restaurante is bedagsaam en vriendelik. Sal beslis weer daar 'n vakansie reël."

Page
Page 5 - Showing 121 to 150
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers