Verified Reviews

Amanzimtoti

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Amanzimtoti

Rated 4.5 out of 5 based on 400 reviews.

Amanzimtoti

The Bali Grand Lodge and Spa

"Lekker rustig en al die mensies daar, van die outjie wat die kar oppas, tot die kelners in die restaurante is bedagsaam en vriendelik. Sal beslis weer daar 'n vakansie reël."

Amanzimtoti

L'Escalier Cabanas 404

"I love it. It has lovely and affordable establishments to book for a holiday."

Amanzimtoti

Amazibu 504 - Paradise on the Sea

"We were pleasantly surprised by Amanzimtoti. The weather was great, the water warm and the beach front clean. We walked every day and enjoyed meals at the restaurant on the beach."

Amanzimtoti

Cosy Toti Accommodation

"Awesome holiday place, has everything and more."

Doonside, Amanzimtoti

3 Key Largo

"Beautiful beach. Clean area. Perfect location."

Amanzimtoti

Silver Dolphin Holidays Apartment 78

"Soveel vriendelikheid, netjies en skoon!"

Doonside, Amanzimtoti

11 Driftsands

"Baie nice en sentraal."

Amanzimtoti

Ocean Hideaway B&B

"It was my first time sleeping in that area. But it looked very beautiful."

Doonside, Amanzimtoti

5 Key Largo

"Well located, clean and our holiday was awesome!"

Doonside, Amanzimtoti

Shangrila Holiday Flat 508

"I just think that it needs more food shops and people selling things we can buy as memories."

Doonside, Amanzimtoti

26 Driftsands

"Klein rustige plekkie. Heel aangenaam."

Amanzimtoti

Alfresco Zinger 205

"Ons geniet daardie area baie. Sal weer besoek."

Amanzimtoti

L'Escalier 613

"Een van die beste strande in Suid-Afrika."

Doonside, Amanzimtoti

26 Driftsands

"Treinspoor miskien bietjie hinderlik."

Amanzimtoti

Panoramic Beach & Sea View

"It is a good place to relax if one is looking for quiet and peace. Not much for nightlife activities."

Doonside, Amanzimtoti

701 Shangri-La

"Baie lekker strand, kan lang ente gaan stap. Die strand is ook veilig vir swem, daar was elke dag lewensredders aan diens."

Amanzimtoti

Silver Dolphin Holidays Apartment 78

"Dis die moeite werd om Amanzimtoti Stella Maris woonstelle te gebruik vir jou verblyf tydens jou vakansie as jy Amanzimtoti toe kom."

Amanzimtoti

Spans of Sea

"Die aanloop van mense oor naweke beperk die toeganklikheid van die strand bietjie. Gedurende die week is daar nie probleme nie. Lyk net of die meeste mense daar nie weet van Covid-19, die dra van gesigsmaskers en handhawing van sosiale afstand nie. Meeste mense bondel saam en verdring die versigtiges of landsgehoorsames."

Doonside, Amanzimtoti

Shangrila Holiday Flat 508

"Nee, daar's niks fout in Doonside nie."

Amanzimtoti

Beach and Sea View Ultimate Vacation

"Gaan altyd vir ’n seevakansie soontoe. Restaurante is naby geleë en die personeel is vriendelik en behulpsaam. Kos is uitstekend."

Amanzimtoti

Seaview Self-catering Amanzimtoti

"Lekkerste plek om vakansie te hou of vir 'n vinnige wegbreek."

Amanzimtoti

Afsaal 411 Holiday Flat

"Baie bedelaars wat lastig was."

Amanzimtoti

African Sands B&B

"Naby groot winkelsentrums, maar die gebied naby die strand was onsmaaklik, vuil en morsig."

Amanzimtoti

Afsaal 411 Holiday Flat

"Very still and quiet town and you feel safe and at home."

Amanzimtoti

Alante Lodge

"Die gees en atmosfeer in Amanzimtoti gaan jy nie sommer iewers anders kry nie."

Amanzimtoti

Stella Maris

"The beach at Amanzimtoti is top classic perfect for a vacation, very clean."

Amanzimtoti

Alfresco Zinger 205

"This is the most quite and lovely place ever."

Amanzimtoti

The Bali Grand Lodge and Spa

"Dit is sentraal en jy kan steeds ander strande besoek, soos in Doonside. Naby geleë aan die Galleria Mall."

Amanzimtoti

Ocean Hideaway B&B

"Very safe place."

Page
Page 6 - Showing 151 to 180
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers