Geverifieerde Resensie
Amanzimtoti
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Amanzimtoti bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 430 resensies.
"Close to everything you want. Thirsty Whale always a hit for food and slides for the kids."
"Heerlike vakansieplek as jy lief is vir die strand en swem. Die dorp verskaf nie veel ander aktiwiteite vir tydverdryf nie."
"Vriendelike mense, Afrikaans-sprekend ook. Veiliger as waar ons vandaan kom so was vreemd om te sien hoe mense en kinders nog op strand tot laat loop en na ure huistoe loop. "
"Pragtige plek. Mens moet maar vroeg see toe, want strande raak besig deur die dag. Verder is dit perfek!"
"Nog steeds mooi strande en baie vriendelike mense. Boemelaars maar teenwoordig soos orals in SA. Mens voel welkom in Amanzimtoti. "
"Is nie meer so netjies as wat ek gewoond was nie. Het voorheen baie vakansietyd hier deurgebring en dit lyk nie meer dieselfde, wat baie jammer is."
"Dit is die ideale plek vir ’n gesin en ’n wegbreekvakansie. Daar is baie om te doen en dit is loopafstand. Alle nodige winkels is beskikbaar."