Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Athlone

4.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Athlone van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Athlone besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Athlone.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Athlone akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Athlone Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Athlone Akkommodasie - Durban North

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Athlone

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

Old Mill Guest House is 'n B&B in Durban-Noord. Dié gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby verskeie besienswaardighede. Old Mill Guest House beskik oor 7 kamers wat elkeen u...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Broadway, Durban Noord

Cornerway is 'n stylvolle, bekoorlike gastehuis in 'n weelderige woonbuurt in Durban-Noord. Elke kamer is smaakvol versier en bied maklike toegang tot 'n pragtige, tropiese tuin met 'n swembad en 'n stoep. Elke k...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Broadway, Durban Noord

Huntley Cottage & Northway Cabin is op die eienaar se perseel in Durban-Noord geleë wat deel vorm van die omliggende Durban-omgewing in KwaZulu-Natal. Durban-Noord het pragtige strande, warm Indiese Oseaan-water, n...

Vanaf
R2 560
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, Broadway

Die 'Auberge Hollandaise' is ideaal in die kus-gedeelte van Durban-Noord geleë, en is 'n luukse 5-ster gastehuis wat op die veeleisende besigheidsmense en internasionale vakansiegangers gemik is. Oorvloedige gemak ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Broadway, Durban Noord

Chelsea Cottage is 'n veilige, gerieflike tuinkothuis met lugversoriging wat in die hartjie van Durban-Noord geleë is. Dit is naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

The Brother's Guest House is in die gesogte voorstad Durban-noord, een van die oudste buurte in Durban, en naby die stad se vernaamste besienswaardighede geleë. Die gastehuis is net 15 minute se ry vanaf die middes...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

Africa Regent word deur 'n gesin besit en bestuur en is 'n 4-ster-gastehuis wat persoonlike diens, uitmuntende aandag aan detail, goeie waarde vir geld en 'n onmiskenbare gehalte ervaring bied. Die tradisionele Afr...

Vanaf
R4 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Broadway, Durban Noord

Sackville Place is 'n lieflike, lig en lugtige familiehuis in die noorde van Durban sowat 2,1 km vanaf die Beachwood Gholfbaan en 3,7 km van Virginia Beach af. Sackville Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n d...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Broadway, Durban Noord

Retreat On Ranleigh bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis met 'n gedeeltelike uitsig oor die see in die verte. Die smaakvol versierde huis is in Durban-Noord, slegs 2,2 km vanaf Beachwood Gholfbaa...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umgeni Park, Riverside

As jy eers een keer by ons stylvolle B&B aangeklop het sal jy weer en weer wil terugkeer. Ons is uiters trots op die "Hoog Aanbevole"-gradering wat ons van die AA ontvang het. Ons unieke ligging sorg vir veilige, st...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za