Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Avondale

4.7 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Avondale van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Avondale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Avondale.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Avondale akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Avondale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Avondale Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Avondale

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Tyger Hills Guest House is in Bellville, een van die noordelike voorstede van Kaapstad. Dis sentraal geleë in Loevenstein naby Kaapstad Internasionale Lughawe, die middestad en Stellenbosch, Paarl en Durbanville se...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Keret Akkommodasie is in die noordelike voorstede van Kaapstad. Dis sentraal geleë tussen besienswaardighede en geriewe in die Waterfront, Tafelberg, Durbanville, Bellville, Stellenbosch en Kaapstad Internasionale ...

Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 5)
Gastehuis in Vredelust, Wes-Kaap

Groeneweide Guest Suite bied gemaklike oornagverblyf op die eienaars se perseel en is in 'n Kaapstadse voorstad, Vredelust. Die huis is naby die middestad, wynlandgoedere en winkelsentrums. Die eenheid het 3 slaapk...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

The Islands 2-bedroom Apartment is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Parow. Dis deel van die Tyger Classique-portefeulje wat verskeie selfsorgwoonstelle insluit. Dié kompleks is naby die N1, skole ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Vredelust Cottage skuil in Vredelust, Bellville. Dit is lekker sentraal, net 21 km vanaf Kaapstad, lekker naby die N1-hoofweg, Tygervallei Sentrum, Panorama MediClinic, Karl Bremer Hospitaal, en die Kaapse Ooghospit...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Loevenstein, Wes-Kaap

Maroela House is in Loevenstein in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Dis die perfekte plek vir toeriste of sakereisigers wat naby die sakegebiede in Bellville, Tygervallei, Parow en Stellenbosch of enige...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Broadway Guest House is in Bellville, reg langs die Louis Leipoldt Medi-Clinic in die Wes-Kaap. Verblyf is beskikbaar in 6 Dubbelkamers, 2 Gesinskamers, 3 Semi-Gesinskamers en 1 Abba Selfsorg-eenheid. Daar is plek...

Vanaf
R1 089
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Tyger Classique Villas is in familiebesit en bied verblyf met 'n tikkie hartlikheid en persoonlike aandag. Die Villas is sorgsaam ingerig om netjiese, gerieflike en bekostigbare verblyf te verseker. Ons gerieflike ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Elsabees is sentraal geleë en bied gesellige verblyf naby die N1-snelweg in Parow-Noord. Daar is 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 4 mense. Al die eenhede is smaakvol gemeubileer en sluit 'n slaapkamer met 'n ...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

In Our Garden is in Parow-Noord, wat in die noordelike voorstede van Kaapstad, aan die voet van die Tygerbergheuwels is, met maklike toegang tot die N1 om besienswaardighede maklik te bereik. Die huis bied slaapple...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]