Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bainsvlei

4.2 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Bainsvlei van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Bainsvlei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bainsvlei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bainsvlei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bainsvlei Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bainsvlei Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bainsvlei

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR620
R527
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Grazia Guest House is 'n gastehuis in Bloemfontein waar gaste die vrede en warmte van die Vrystaat kan ervaar. Die nuut opgeknapte Vodacom-stadion is in Bloemfontein geleë, en gaste kan kom kyk hoe hul gunstelingso...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vrystaat

Leeuwberg Gastehuis bied gerieflike kamers in 'n historiese plaashuis 26 km vanaf Bloemfontein. Gaste kan tussen kamers met koningingrootte-beddens, dubbelbeddens en driekwartbeddens kies. Verwarmers word in die w...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Die personeel sal verseker dat jou verblyf so gerieflik en genotvol moontlik is. Ons bied luukse 4-ster-veblyf in ons gastehuis wat in privaat besit is, in die hartjie van sentrale Suid-Afrika. Ons het 11 kamers. G...

Vanaf
R1 005
per nag, vir 2 mense
B&B in Fichardt Park, Bloemfontein

Die Acacia Lodge is in 'n stil woonbuurt, naby die N1 en die Windmill Kasino geleë. Ons bied luukse, moderne verblyf in Bloemfontein vir besoekers of die besige sakereisiger. Daar is ’n netjiese tuin en buite-lee...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Bloemfontein, Vrystaat

Kleinbos Self-catering is 'n lieflike selfsorghuis vir 6 gaste op 'n kleinhoewe in Quaggafontein buite Bloemfontein en bied verblyf vir gesinne of sakereisigers in die area. Die huis het 'n privaat ingang en beskik...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pellissier, Bloemfontein

Cherrystone Self-catering Cottage is in Bloemfontein geleë en bied selfsorgverblyf vir 4 gaste. Dié kothuis het lugversorging en 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort. Daar is ekstra slaapplek...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

The Little Cottage is 'n luukse selfsorg-tuinkothuis met 'n privaat ingang in Fichardt Park, Bloemfontein. Die eenheid is 600 m van, Rosepark Hospitaal en 2 km van Pick 'n Pay Hipermark en Hyperama af. Dié kothuis...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Swans Nest is in Fichardtparkt geleë, 'n veilige en rustige woonbuurt in 'n gegoede voorstad van Bloemfontein. Verblyf word in 2 eenhede gebied. Die selfsorg-eenheid het oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het '...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

At 36 bied gerieflike oornagverblyf aan op die eiendom van die eienaars en is in 'n stil woonbuurt in Bloemfontein geleë. Die eiendom is binne maklike bereik van hospitale, hoofweë, universiteite en winkelsentrums...

Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

The Flower House is in Fichardt Park in Bloemfontein en bied hoë gehalte verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, oornag-gaste en besoekers aan familie. Dit is naby die Southern Winkelsentrum, Rosepark Hospitaal en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Bainsvlei akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za