Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bainsvlei

4.2 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Bainsvlei van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Bainsvlei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bainsvlei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bainsvlei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bainsvlei Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bainsvlei Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bainsvlei

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Fauna

Ayjay's Guesthouse is in Bloemfontein en bied gaste 'n verskeidenheid gemeubileerde kamers. Die kamers is toegerus met koningingrootte-beddens, dubbelbeddens en enkelbeddens, en elk het 'n privaat badkamer. Die ka...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Schnehage Self-catering Unit is op die eienaar se perseel in Bloemfontein geleë. Die eenheid is perfek vir een persoon of 'n paartjie wat op soek is na 'n plekkie om oor te bly naby verskeie geriewe in Fichardt Par...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R638
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pellissier, Bloemfontein

Cura Lodge is in die stil, veilige en gegoede woonbuurt, Pellissier geleë. Dit bied luukse akkommodasie met ruim kamers, welige tuine en asemrowende uitsigte. Cura Lodge se hartlike gasvryheid is ideaal, of jy nou ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Fichardt Park, Bloemfontein

Bounty-full Guest House bied gerieflike verblyf in Fichardt Park, Bloemfontein. Dis naby die N1-snelweg, Rosepark Hospitaal en verskeie restaurante, winkels en doendinge. Verblyf word in 4 slaapkamers gebied wat e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bloemfontein, Vrystaat

Rustic Retreat Country Cottage bied unieke plaasverblyf in 'n selfsorgkothuis 7 km buite Bloemfontein op die N8 in die rigting van Kimberley. Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapka...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Home Sprint Home is in Fichardt Park, Bloemfontein geleë en ideaal is vir ontspanne of oornagverblyf. Die verblyf bied 2 eenhede. Die woonstel se kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrog...

Vanaf
R980
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Cosy Cottage is in Fichardtpark, Bloemfontein geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, diegene wat by familie kuier en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die Windmill Casino en bied makl...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Bloem Hart Gastehuis is in Fichardt Park en bied gerieflike verblyf. Dié gastehuis bied 'n keuse tussen 2 kamers wat slaapplek vir 2 tot 4 gaste het. Elke kamer het 'n privaat ingang en word via 2 trappe bereik. D...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Constantia Guesthouse in Bloemfontein, die Vrystaat se Rosestad bied al sedert 2005 verblyf aan gaste van regoor Suid-Afrika. Constantia Guesthouse streef daarna om gaste se verblyf onvergeetlik te maak. Geriewe s...

Vanaf
R470
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

21 On Coetzee is gerieflik geleë in Fichardt Park - een van die gewilde buurte van Bloemfontein. Ons is maklik bereikbaar van die N1 en Bram Fischer Lughawe af. Verblyf is beskikbaar vir 21 gaste in 10 en suite-e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Bainsvlei akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za