Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bainsvlei

4.2 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Bainsvlei van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Bainsvlei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bainsvlei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bainsvlei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bainsvlei Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bainsvlei Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bainsvlei

Vanaf
R530
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pellissier, Bloemfontein

Die Windmill Guetshouse is 'n moderne en verwelkomende gastehuis en ideaal vir sakereisigers, mense op soek na oornagverblyf op die langpad, of diegene wat so 'n paar dae in die Rosestad wil kom kuier. Die gastehuis...

Vanaf
R665
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bloemfontein, Fauna

Shekinah Lodge is in die woonbuurt Fleurdal in Bloemfontein geleë. Die lodge is naby die Windmill Casino, Rosepark Hospitaal, Game-winkelsentrum, Fleurdal Mall, Checkers Hyperama en Pick 'n Pay Hipermark geleë. On...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

@17 Guest House is gerieflik geleë in Fichardt Park, 'n vreedsame woonbuurt in Bloemfontein. Die gastehuis is net 5 minute se ry van Windmill Casino af, bied maklike toegang tot die N1 en is naby aan verskeie resta...

Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pellissier, Bloemfontein

Favour & Flavour Gastekamers is in die suidelike voorstad Pellissier in Bloemfontein. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n netjiese, skoon kamer wat soos die huis voel. Verblyf i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pellissier, Bloemfontein

Cape Tuscan is in die suidelike woonbuurt Pellissier, in Bloemfontein geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en is gerieflik naby die N1. Alle kamers is met sorg en liefde uitgerus om gaste se...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Shalom Gastehuis is in 'n rustige voorstad van Bloemfontein in die Vrystaat geleë. Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek vir 3 gaste, 'n sitkamer en 'n goed toegeruste kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Be My Guest is 'n privaat, netjiese en skoon gastekamer op die eienaar se perseel met sy eie ingang in Fichardtpark, Bloemfontein. Die perseel is slegs 900 m vanaf die Life Rosepark Hospitaal en naby die Pick 'n Pay...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR300
R255
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bloemfontein, Fauna

The Green Olive Tree bied knus oornagverblyf vir 2 gaste in Bloemfontein. Dis 750 m vanaf die naaste winkelsentrum en 1 km vanaf die N1 en Rosepark Hospitaal. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Villa Rose Cottages is in Fichardt Park aan die suidelike buitewyke van Bloemfontein en bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 gastekamers. Villa Rose Cottages is maklik bereikbaar vanaf die N1 Curielaan-afrit, en die...

Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

La Provence Accommodation Bloemfontein bied verblyf in 'n bekoorlike selfsorghuis. Die huis is net 'n entjie se ry van die hoofweg, hospitale en winkelsentrums af. Daar is slaapplek vir tot 4 gaste in twee slaapkam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Bainsvlei akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za