Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bainsvlei

4.2 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Bainsvlei van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Bainsvlei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bainsvlei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bainsvlei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bainsvlei Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bainsvlei Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bainsvlei

Vanaf
R787
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Heidi's Place Guest House is reeds vir langer as 10 jaar in die gastehuisbedryf en is baie bekend in die Vrystaat. Alle ons kamers is op die grondvloer, het en suite-badkamers en is gerieflike gemeubileer. Die bedde...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Fichardt Park, Bloemfontein

Wi Villa Lê is in Fichardpark, 'n stil buurt in Bloemfontein naby die N1. Dit is naby die N1 en bied 'n wegbreek met 'n ouwêreldse atmosfeer wat deur die 60-jarige tema geskep word. Al die eenhede is semi-selfsor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Villa Vredenrust bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike, ruim gastehuis wat oor 'n versorgde tuin uitkyk. Die gastehuis is gerieflik in Fichardtpark, 'n luukse voorstad in Bloemfontein, geleë en is maklik be...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R520
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Gathering Guest House is op 'n residensiële eiendom in Fichardt Park, naby Rosepark Privaat Hospitaal en 'n winkelsentrum met verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Dit is ook naby die N1 en verskeie skole...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Villa Vredenrust 3 and 4 bied gehalte selfsorg-verblyf in 'n lieflike ruim gastehuis wat uitkyk oor 'n tuin. Die gastehuis is in Fichardtpark, 'n luukse buurt in Bloemfontein, geleë. Dié ligging bied maklike toega...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Arvella Guesthouse is in Fichardt Park in Bloemfontein geleë. Dié gastehuis bied verblyf vir alle geleenthede, of jy kom vir sake, 'n sportbyeenkoms, hospitaalbesoek, toeriste-aantreklikhede, ontspanning of net hi...

Vanaf
R910
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Fleurdal, Fichardt Park

34 @ Dapper is geleë in 'n stil voorstedelike gebied van Bloemfontein. Dié eiendom bied moderne selfsorg eenhede wat ideaal is vir paartjies, besigheidsmense of gesinne. Ons bied ses eenhede wat ten volle gemeube...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Marais Accommodation is in Fichardt Park, Bloemfontein, en bied gehalte-verblyf aan oornaggaste, sakereisigers en gesinne. Winkelsentrums, Rose Park Hospitaal en die N1 is maklik van ons af bereikbaar. Daar is 2 ee...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fleurdal, Bloemfontein

Lemon Tree Guest Rooms is ‘n gastehuis in Bloemfontein. Dis naby skole, winkels en kitskosrestaurante in die Fleurdal-area. Verblyf word gebied in 2 kamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens en ‘n en suite-badkamer...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Pebble Fountain Guesthouse is 'n bekoorlike driester-gastehuis met selfsorggeriewe in die gewilde buurt Fichardtpark, Bloemfontein. Ons is baie naby die N1-afrit geleë, so die verkeer sal nie 'n probleem wees nie. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Bainsvlei akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za