Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Barandas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Barandas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Barandas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Barandas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Barandas Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Barandas

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Noll, Suid-Kaap

Langkloof Gallery And Sculpture Garden bied B&B-verblyf met aandetes op 'n werkende plaas in die Klein-Karoo in die Cape Route 62-area. Dié verblyf is ideaal vir 'n oornagstop op pad na verskeie besienswaardighede ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suid-Kaap, Kaapse Roete 62

Die Beloofde Land is op 'n plaas naby Uniondale en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Daar is 3 losstaande eenhede op die plaas. Die Keurboom is op 'n krans met 'n uitsig oor die Langkloofvallei...

Vanaf
R368
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suid-Kaap, Klein-Karoo

Eagle Falls Country Lodge is in Uniondale geleë. Gaste kan lekker ontspan of buitelugdoendinge soos voetslaan, abseil, perdritte, snoeker, 4x4, rotsklim, swem in die natuurlike rotspoele en die San-tekeninge verken...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R5 500
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in De Rust, Klein-Karoo

Ribboksfontein Guest Farm is op 'n privaat wildplaas 11 km buite De Rust. Dis ideaal vir 'n gesin of groep vriende en bied 'n lieflike uitsig op die Swartberg. Dié huis beskik oor 5 kamers met slaapplek vir 10. Di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Rust, Klein-Karoo

Joel's Off-the-grid Cottage bied selfsorgverblyf wat in die Groot Swartbergreeks in die Klein-Karoo versteek is. Die plaas spog met vars bergwater, ongerepte en afgeleë watervalle en 15 km se staproetes wat gaste k...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suid-Kaap, Klein-Karoo

Kleinerivier Cottages is 2 selfsorg-eenhede op 'n werkende plaas wat geleë is tussen die Outeniekwa- en Kammanassieberge net anderkant die R62. Dis 75 km vanaf George, 85 km vanaf Oudtshoorn en 35 km vanaf Uniondal...

Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suid-Kaap, Uniondale

Bo Kouga Mountain Retreat skuil in die Kouga-bergreeks in die Wes-Kaap en is perfek vir diegene wat wil wegbreek uit die stad se geroesemoes. Bo Kouga Mountain Retreat is ideaal geleë tussen die Tuinroete, die R62 ...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Suid-Kaap, Willowmore

Kouga View Game Farm word sedert Februarie 2011 besit deur Gert en Carol Coetzee, wat oorspronklik van Mpumalanga afkomstig is. Die plaas is in die Wes-Kaap, ongeveer 39 km vanaf Uniondale op die N9, en 37 km van Wi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 520
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Suid-Kaap, Klein-Karoo

Die Ou Meul Gastehuis is 'n pragtige plaashuis op 'n skilderagtige appelplaas in die Langkloofvallei, naby Noll. Die huis het 'n pragtige uitsig oor die plaasdam en omliggende berge. Dis die ideale vakansiebestemmin...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in De Vlugt, Kaapse Roete 62

Prince Alfreds Pass - Ou Doc se Huis is 'n selfsorgplaashuis wat tussen die pragtige Langekloofberge in die voorheuwels van die asemrowende Prins Alfredpas skuil. Hierdie unieke en bekoorlike huisie is die ideale oo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]