Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Barandas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Barandas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Barandas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Barandas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Barandas Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Barandas

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suid-Kaap, Klein-Karoo

Shanzeley Guest House is op 'n prentjiemooi plaas tussen die Outeniekwa- en Kammanassieberge geleë en bied selfsorgverblyf met 'n outentieke plaasgevoel. Die gastehuis is langs die R62 geleë en ideaal vir gaste w...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Karoo

Kammanassie Blue bied knus oornagverblyf op 'n plaas in die Middelplaas-omgewing, net 12 km van De Rust af. Die plaas bied talle aktiwiteite (gratis vir alle gaste) op die perseel, soos visvang, voetslaan, 4x4-roet...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Rust, Klein-Karoo

Die Huisie is 'n pragtige kothuis sowat 1 km buite De Rust en die ongelooflike Meiringspoort. Hier kan gaste 'n egte Klein-Karoo-ervaring in die natuurskoon van die asemrowende Swartberg-area geniet. Die Huisie he...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Willowmore, Baviaanskloof Ingang

Lapidaria is 'n pragtige gastehuis in Willowmore wat verblyf in groot kamers bied met 'n outydse gevoel. Gaste het 'n keuse van kamers met lugversorging wat slaapplek bied aan 2 tot 3 gaste. Die kamers het enkel- o...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Willowmore, Baviaanskloof Ingang

Royal Hotel het 'n ryk geskiedenis en bied 'n tradisionele atmosfeer en ouwêreldse bekoring in die dorpie Willowmore. Dit is ideaal vir moeë reisigers wat op soek is na gemaklike verblyf. Daar is 12 kamers waarva...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Rust, Klein-Karoo

Vredelus Plaas Verblyf is op 'n werkende plaas. Die plaas grens aan die dorp en die huis is stapafstand van die dorp se winkels en restaurante. Gaste kan pragtige uitsigte op die Swartberge geniet, vanaf die voorsto...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Rust, Klein-Karoo

Die Gat Guest House bied 'n gesogte wittebroodbestemming in die Klein Karoo. Jou soektog eindig hier! Dis die ideale venue vir 'n onvergeetlike wittebrood of 'n klein, romantiese trou-onthaal in die hartjie van die ...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 500
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Rust, Klein-Karoo

Die Ou Werf Kothuis is op 'n werkende plaas 8 km vanaf De Rust en bied 'n gerieflike selfsorgeenheid aan 4 gaste. Die knus kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis. Elke kamer het 2 enkelbeddens ...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Rust, Klein-Karoo

Olivier's Rust is in De Rust, 'n klein, stil en rustige landelike dorpie op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Verblyf word in 8 gemaklike en volledig toegeruste selfsorg-chalets gebied wat daagliks skoongemaak word. D...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in De Rust, Klein-Karoo

Die Malvahuisie is in die prentjiemooi dorp De Rust aan die voorheuwels van die majestueuse Swartberge en by Meiringspoort se ingang geleë. Verblyf word in 'n rits verskillende eenhede gebied. Elke eenheid het gem...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]