Verified Reviews

Barberton

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Barberton

Rated 4.2 out of 5 based on 75 reviews.

Barberton

Barberton Mountain Lodge

"Die geo-roete is ongelooflik goed beplan en die verduidelikings van die geologie is wêreldklas. Barberton is een van die skoonste dorpe wat ons al besoek het. Ongelukkig was die museums gesluit as gevolg van die Covid-inperkings, maar dit bied 'n goeie verskoning om weer te gaan!"

Barberton

Barberton Mountain Lodge

"Ons het die geo-trail baie interessant gevind."

Barberton

Bubez Guesthouse

"Daar kort 'n paar restaurante en koffiewinkels."

Barberton

Bushwhacked

"Daar is oulike plekke daarnaby."

Barberton

Barberton Mountain Lodge

"Barberton has so many hidden beautiful treasures. Wish local government can just take care more about the basic infrastructure of this beautiful town with so much heritage."

Barberton

Fountain Baths Guest Cottages

"Die dorpie het soveel potensiaal, sal altyd lief bly vir die plek."

Barberton

Barberton Mountain Lodge

"Fix the signage around the town and the potholes in the roads."

Barberton

Bushwhacked

"Baie mooi en interessante dorp met vriendelike mense."

Barberton

Eagle's Nest

"Pragtige dorp."

Barberton

Barberton Mountain Lodge

"Het 'n afspraak gehad met Tony gehad en hy het ons vergesel op die Geo trail wat werklik baie insiggewend was."

Barberton

Bubez Guesthouse

"There's a museum and heritage walk. It's a beautiful place to be."

Barberton

28 on Andrew

"Wij slechts een nacht geweest en hebben Barbarton niet verkend. Het is een rijke omgeving wegens de mijnen."

Barberton

Eagle's Nest

"Bigger and busier than we expected."

Barberton

Eagle's Nest

"Ek hou nie van Baberton nie, was vir werk daar."

Barberton

28 on Andrew

"Vriendelik, aangenaam en rustig."

Barberton

28 on Andrew

"Barberton bied baie besienswaardighede in en om die dorp. Sal beslis weer terugkeer om nog meer besienswaardighede te besoek."

Barberton

Bushwhacked

"Interessante dorp met 'n interessante geskiedenis wat baie meer bemark moet word as 'n toeristebestemming. Die twee jong mense by inligtingskantoor was baie vriendelik en behulpsaam. Die koffiewinkel by die inligtingskantoor word sterk aanbeveel. Die geologie is ongelooflik interessant en daarom 'n wêrelderfenisgebied."

Barberton

Eagle's Nest

"Baie mal oor die dorp."

Barberton

28 on Andrew

"Lovely town. Pity to see it going backwards."

Barberton

Bushwhacked

"Die bergpasse en omgewing, veral die gedeelte na Swaziland se grenspos, is werklik 'n belewenis."

Barberton

Bubez Guesthouse

"My hart het geval vir Barberton."

Barberton

Barberton Mountain Lodge

"Ons het die geskiedenis oor Barberton baie geniet."

Barberton

Barberton Mountain Lodge

"Die dorp is baie klein, maar het alles wat ons benodig het. Die natuurskoon is besonder!"

Barberton

Bushwhacked

"Nie genoeg eetplekke nie. Ons het op en af in die strate gery op soek na 'n restaurant, maar kon niks sien nie - of as daar was, was hulle glad nie goed gemerk nie. Dit was maar 'n keuse tussen die Wimpy en die KFC. Die plus, is dat dit naby aan die Swaziland-grens is."

Barberton

Barberton Mountain Lodge

"Barberton is 'n uitstekende toeristebestemming, net baie baie jammer dat die persone verantwoordelik vir die onderhoud en herstel van die paaie glad nie hul werk doen nie. Paaie se onderhoud is pateties."

Barberton

Eagle's Nest

"Pragtige ou dorp."

Barberton

Eagle's Nest

"Wat ons opgeval het is die netheid van die dorp. Min tot geen rommel het rondgelê in die strate."

Barberton

Bushwhacked

"Baberton self is vir my nie toeristevriendelik nie. Die paar museums en Geo trail is basies al wat daar is. Eetplekke is ook onder verdenking en ons het uit gery na die Boskombuis om iets te eet."

Page
Page 2 - Showing 31 to 60

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers