Resensies van Beaufort West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Beaufort West bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.01 uit 5 gekry volgens 1126 resensies.
Frik V. - 28th December 2020
staying in Beaufort-Wes
Niks, behalwe vir Dr. Chris Barnard Museum.
Dr Casper S. - 28th December 2020
staying in Beaufort-Wes
Mooi omgewing en lekker vir oorslaap of 'n dag of twee vertoef om die omgewing te verken.
Magda E. - 27th December 2020
staying in Beaufort-Wes
Verskriklike warm plek. Dis definitief DIE plek vir mense wat van hitte hou.
Michelle S. - 26th December 2020
staying in Beaufort-Wes
Beaufort-Wes is nog altyd 'n goeie toeriste bestemming en sal altyd bly.
Elise H. - 25th December 2020
staying in Beaufort-Wes
Lekker oorslaapplek.
Marius L. - 24th December 2020
staying in Beaufort-Wes
Baie mooi dorp en baie gasvry.
Peet J. - 24th December 2020
staying in Beaufort-Wes
Ryk aan geskiedenis en museums indien jy in die geskiedenis belangstel. Geboorteplek van Dr Christiaan Barnard wat die eerste hartoorplanting gedoen het.
Ronewin H. - 23rd December 2020
staying in Beaufort-Wes
Lovely small town.
Jaco V. - 23rd December 2020
staying in Beaufort-Wes
Interessante area van ons land, beslis 'n besoek werd.
Ronel R. - 23rd December 2020
staying in Beaufort-Wes
Binne seisoen maak julle plaaslike restaurante effens later toe en laat weet die Gastehuise sou julle dit oorweeg.
Gerhard S. - 22nd December 2020
staying in Beaufort-Wes
Genoeg resaurante.
Andre D. - 21st December 2020
staying in Beaufort-Wes
Na 'n 1000 km is dit fantasties om Beaufort-Wes te bereik en te ontspan. 4 Sheep 'n heerlike restaurant.
Ivor C. - 21st December 2020
staying in Beaufort-Wes
Town was quiet this time, due to Covid, previously was lively.
François D. - 21st December 2020
staying in Beaufort-Wes
Goeie oornagplek op pad see toe. Nie baie van dorp as tourists-bestemming gesien nie.
Melodie W. - 21st December 2020
staying in Beaufort-Wes
Oornagdorpie.
Eloff B. - 20th December 2020
staying in Beaufort-Wes
Daar is ernstige waterbeperkings. Die dorpie se water word snags tussen 8pm en 6am toegedraai.
Gerhard V. - 20th December 2020
staying in Beaufort-Wes
Ons slaap al vir meer as 30 jaar oor in Beaufort-Wes en die dorpie se gasvryheid by ander plekke waar ons oornag het is altyd topklas.
Erika B. - 20th December 2020
staying in Beaufort-Wes
Our first impression of the town was good. Old buildings are impressive. The morning when we left around 4h00, the streets were very crowded with taxis and people which made it difficult to fill the car with petrol. That was an important lesson to us to fill up the night before. Although we didn't see much of the town during the day, what we saw was beautiful.
Trudie L. - 19th December 2020
staying in Beaufort-Wes
Ideaal vir oorslaap maar weet nie rêrig van langer bly daar nie.
Annamarie M. - 18th December 2020
staying in Beaufort-Wes
4 Sheep is die oulikeste winkel met vriendelike personeel.
Salome S. - 18th December 2020
staying in Beaufort-Wes
Oulike dorp.
Lee T. - 18th December 2020
staying in Beaufort-Wes
Dis 'n pragdorpie, ons het op 'n vakansiedag daardeur gegaan. Miskien net 'n winkel of twee wat oop is vir vars melk en koeldrank sal fantasties wees. Ons hou van oornag op Beaufort Wes.
Frans S. - 17th December 2020
staying in Beaufort-Wes
Ons reken nie dit is 'n toeristebestemming nie, maar die ideale oornagplek.
Henk L. - 17th December 2020
staying in Beaufort-Wes
Dorp bietjie verwaarloos.
Engelie O. - 15th December 2020
staying in Beaufort-Wes
Dis 'n goeie oorstaanplek.
Louis W. - 15th December 2020
staying in Beaufort-Wes
Die dorp is nie meer so veilig soos vroeër jare nie, daarom is dit baie belangrik dat gastehuise gaste se veiligheid moet prioritiseer.
Cecilia V. - 14th December 2020
staying in Beaufort-Wes
'n Skoon en vriendelike dorp.
Sanette L. - 14th December 2020
staying in Beaufort-Wes
Beaufort-Wes het diep in my hart gaan lê, hoe droog dit ook al is. Sal in 'n oogwink soontoe trek.
Beverley K. - 13th December 2020
staying in Beaufort-Wes
Was by Chris Barnard museum. Het betaal om 14:50, toe sê hul ons moet vinnig deurstap hulle sluit 15:00. Really!
Vince L. - 12th December 2020
staying in Beaufort-Wes
Beaufort West for me is a convenient stop over from Jo'burg to Cape Town. I get the impression that Municipality of B-W is always out to trap motorists into paying fines!
Willem P. - 12th December 2020
staying in Beaufort-Wes
Veiligheid speel rol.
Stadler K. - 12th December 2020
staying in Beaufort-Wes
Outentiek, unieke natuur.
Loren S. - 30th November 2020
staying in Beaufort-Wes
Lovely historic Town.
Daan V. - 30th November 2020
staying in Beaufort-Wes
Ek lief die Karoo.
Carol F. - 29th November 2020
staying in Beaufort-Wes
Die mense is ongelooflik vriendelik. Het die kuier hier baie geniet.
Tina J. - 27th November 2020
staying in Beaufort-Wes
A visit to the Karoo National Park is a must see. Take the drive up the Klipspringer Pass for magnificent views and a rather spectacular mountain road.
Annelle R. - 24th November 2020
staying in Beaufort-Wes
Ons het ongelukkig net deurgery en nie tyd daar spandeer vir besigtigings nie, maar dis 'n netjiese dorp en baie mooi omgewing.
Marius B. - 23rd November 2020
staying in Beaufort-Wes
Pragtige dorpie.
Jenny L. - 23rd November 2020
staying in Beaufort-Wes
Spesiale klein dorpie!
Bertus H. - 21st November 2020
staying in Beaufort-Wes
Ongelukkig ry ons gewoonlik net deur of ons slaap net oor. Ons beplan om volgende keer meer tyd te spandeer en alles te besoek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]