Geverifieerde Resensie

Beaufort West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Beaufort West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1333 resensies.

Beaufort-Wes

Grootfontein Farm House

"Ons het die Karoo Nasionale Park besoek vir die dag en dit was heerlik!"

Beaufort-Wes

X Ventures

"Dis 'n lieflike en rustige plek. Sal weer daarna toe gaan."

Beaufort-Wes

Biffie's Cottages

"Daar is glo baie dwelmmisbruik onder die plaaslike gemeenskap, wat hoë misdaadsyfers tot gevolg het. Was al by die Karoo Nasionale Park wat pragtig en baie interessant was. Pragtige berge rondom Beaufort-Wes. Die goedkoopste diesel hier gekry in Beaufort-Wes. Die dorp het pragtige ou geboue en huise en 'n ryk geskiedenis. Chris Barnard is hier gebore en sy huis is 'n museum hier. Die mense by Spur is baie vriendelik en hulle kos is goed."

Beaufort-Wes

La Paix Guesthouse

"Dis my tuisdorp. Was lekker om daar te wees."

Beaufort-Wes

Wagon Wheel Country Lodge

"Pragtige dorpie. Mal oor die Sheep winkel by Engen."

Beaufort-Wes

En Route

"Baie besige deur-roete tussen JHB en Kaapstad. Goed geleë vir oornagrus tussen die twee stede. Meer as genoeg gastehuise en eetplekke in die dorp."

Beaufort-Wes

Cape Karoo Guesthouse

"Ek dink daar moet meer gefokus word dat meer mense wat op die lang N1 reis in Beaufort-Wes oornag ."

Beaufort-Wes

X Ventures

"Their load shedding is rediculous."

Beaufort-Wes

Garden Corner Guesthouse

"4 Sheep restaurant is uitstekend."

Beaufort-Wes

Garden Corner Guesthouse

"Would like to visit the museum next time we are there. There are plenty accommodation options as well, both in the town and close by."

Beaufort-Wes

Die Nessie

"For overnight stay, yes, definitely."

Beaufort-Wes

Biffie's Cottages

"Pragtige dorpie, maak seker jy eet 'n skaaptjoppie as jy daar is."

Beaufort-Wes

@ Mango's

"Do yourself a favor and go eat at 4sheeps. It's amazing."

Beaufort-Wes

Donkin House

"Bietjie warm vir my, maar die geriewe het daarvoor opgemaak."

Beaufort-Wes

Aandblom Guesthouse

"Die dorp is klein en eetplekke min, veral as jy 'n toeris is wat na 'n lang pad iets wil kry om te eet, sou sê dis perfek vir 'n oornagbestemming maar nie langer nie."

Beaufort-Wes

Garden Corner Guesthouse

"Comfortable stay on the way to Cape Town."

Beaufort-Wes

Die Nessie

"Too hot in summer, but beautiful when they had rain."

Beaufort-Wes

Altyd Lekker

"Die dorp het maar effe agteruit gegaan, maar daar is beslis 'n paar juwele soos Áltyd Lekker en die 4 Sheep-eetplek en Deli. Die Wimpy was ook heel vriendelik en die diens vinnig!"

Beaufort-Wes

Donkin House

"Ek sal nooit meer as slegs oorslaap nie."

Beaufort-Wes

Mitat Gastehuis

"'n Lekker oornag-stop terug Gauteng toe."

Beaufort-Wes

SANParks Karoo National Park

"Mense in die dorp is baie vriendelik, maar mens moet maar op jou hoede wees vir kwaaddoeners."

Beaufort-Wes

Steenbokkie Nature Reserve

"Altyd lekker in die Karoo."

Beaufort-Wes

La Paix Guesthouse

"Verbasend oor hoe skoon Beaufort-Wes was."

Beaufort-Wes

Villa Contessa

"'n Baie mooi dorp en perfek geleë om oor te slaap tussen Kaapstad en Johannesburg."

Beaufort-Wes

De luxe @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge

"So baie geskiedenis en mooi geboue. Sal graag meer tyd daar wil spandeer"

Beaufort-Wes

Altyd Lekker

"Beaufort-Wes is altyd ons gunsteling dorp om oor te slaap."

Beaufort-Wes

De luxe @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge

"Vriendelike diens by vulstasie en koffiewinkel."

Beaufort-Wes

Die Herehuis

"Very small town with not much happening, but a great stop-over between JHB and CT."

Beaufort-Wes

Biffie's Cottages

"Definitely only a town we would pass through, not stay to visit. That being said, the Karoo National Park is a stunning destination."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang