Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (50)
B&Bs (10)
Hotelle (8)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Berea

4.2 / 5  
volgens 40 resensies
Lees regte resensies van Berea van 40 geverifieerde gaste.
Indien jy Berea besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Berea.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Berea akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Berea Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Berea Akkommodasie - Durban

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Berea

The Avondale Boutique Hotel is in Durban se Morningside-area en bied luukse verblyf in 'n gewilde omgewing. Dis die beste plek om Durban se kultuur en atmosfeer te ervaar. Dié hotel is ideaal vir sakereisigers en ...

Vanaf
R794
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Berea

Beechwood House and Cottage is in Berea, 'n bergrug bo Durban in KwaZulu-Natal. geleë Die area is naby die strand, Musgrave Mall, Florida Road in Morningside, UShaka Marine World, die ICC Durban Uitstalsentrum en d...

Vanaf
R1 680
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Morningside, Berea

2 on Arran is in die pragtige woonbuurt, Morningside, in Durban en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Morningside, Berea

Sommersby Bed & Breakfast is ideaal geleë in Morningside, direk oorkant die Windermere winkelsentrum waar daar 'n internetkafee, winkels soos Checkers, Milady's, Clicks en banke soos ABSA, Strandardbank en NBS-takk...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Musgrave, Berea

Pastel Guest House is hoog op die Berea onder Musgrave Centre geleë en bied gerieflike akkommodasie in 'n gastehuis in 'n rustige en veilige doodloopstraat met uitsigte oor die sakekern en tot by die strand in die ...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glenmore, Berea

Olive Room is in Johan en Marianne se stil, meervlakkige huis in Glenmore, Durban geleë. Gaste se privaatheid word gerespekteer en die gasheer is diskreet en gasvry. Daar is 4 ruim en suite-kamers, elk met 'n stor...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Morningside, Berea

Lembali Lodge is 'n ruim en kontemporêre gastehuis in 'n rustige en boomryke omgewing in Morningside. Die groot swembaddek van hout kyk oor Durban se gewilde Jameson Park en die lodge het ook pragtige uitsigte oor ...

Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morningside, Berea

141 Goble is 'n pragtige, oop, vars selfsorgwoonstel in Morningside, een van Durban se gewildste voorstede, wat grens aan Berea en die Umgenirivier. Dié instansie bied die perfekte ligging naby die middestad en Umh...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Hotel in Windermere, Berea

Grange Gardens Hotel is in Durban geleë, net 1,4 km van Kings Park Stadion af. Die hotel spog met 'n buiteswembad en 'n terras met 'n uitsig oor die stad. Gaste kan sommer by die hotel se restaurant eet en hulle he...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Hotel in Morningside, Berea

Royal Ushaka Hotel Morningside is in Morningside in Durban geleë en bied 'n uitsig oor die stand en die Indiese Oseaan. Die hotel het 'n gerieflike ligging naby die ICC, die Gouemylstrand en verskeie sportstadions ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]