Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (47)
B&Bs (9)
Hotelle (7)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Berea

4.2 / 5  
volgens 40 resensies
Lees regte resensies van Berea van 40 geverifieerde gaste.
Indien jy Berea besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Berea.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Berea akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Berea Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Berea Akkommodasie - Durban

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Berea

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Hotel in Durban SSB, Addington

Durban is bekend vir wonderlike weer en die Tropicana, een van die Durban-strandfront se mees stylvolle hotelle, is die hele jaar lank die perfekte bestemming wat iets vir elkeen bied. Dit is ideaal geleë op Durban...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Addington, Durban SSB

Durban Spa bied lieflike gehalte-selfsorgwoonstelle aan gesinne in Addington, Durban wat net 150 m vanaf die Golden Mile-strand geleë is. Gaste kan kies vanuit woonstelle wat van 4 tot 8 gaste akkommodeer. DIe woo...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 105
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in South Beach, Addington

Surf & Sea is 'n ruim selfsorgwoonstel wat mooi versier is en spog met 'n uitsig oor die strand, promenade en die see. Die woonstel het 1 slaapkamer en is geskik vir 5 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in South Beach, Addington

Marlborough Flat 24 is 'n selfsorgwoonstel in die Marlborough Court-kompleks wat oor South Beach in Durban se middestad uitkyk. Die kompleks is net 2 minute se stap van die strand af en is naby 'n Spar, 'n Spur en v...

Vanaf
R930
per nag (plek vir 2)
Oord in Durban SSB, South Beach

The Palace All-Suite is op Durban se Goue Myl geleë, net 35 km vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe af. Daar is 76 luukse woonstelle wat hoog op geleë is en dus spog met beeldskone see-uitsigte. The Palace ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durban, Sydenham

Lodge L’Veeze bied selfsorgeenhede en is in Sydenham, Durban. Die lodge is 8 km vanaf Durban se hawe, uShaka Marine World, Durban se middestad en die strand. Verblyf word aangebied in 2 tweeslaapkamereenhede met...

Vanaf
R1 395
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in North Beach, Durban SSB

1301 Golden Sands bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat in North Beach in Durban geleë is. Dit spog met mooi see-uitsigte. Die woonstel het 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Die ...

Vanaf
R1 195
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in North Beach, Durban SSB

502 Mangrove Beach is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks naby Durban se middestad. Die gebou is net 1 straatblok van North Beach af en naby ander besienswaardighede in die omtrek. Die woonstel het slaapple...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in North Beach, Durban SSB

505 Golden Sands bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ateljeewoonstel wat in die veilige Golden Sands-gebou in North Beach, Durban op die strandfront geleë is. Die woonstel spog met 'n uitsig oor die strandfront e...

Vanaf
R10 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in South Beach, Addington

403 On Tenbury bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel in Golden Mile in Durban. Dis net 500 m vanaf uShaka Marine World en front na die Indiese Oseaan. Die woonstel het 1 slaapkamer, 1 badkamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]