Geverifieerde Resensie
Bloubergrant
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloubergrant bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 38 resensies.
Pools @ The Beach
"The best destination ever, I hardly used the navigator because it is straight forward. "
Saltycrax Backpackers
"Beeldskoon. Jy het nie 'n groot begroting nodig om 'n FANTASTIESE tyd te hê nie."
Bayview Holiday Apartment
"Baie oulike restaurante in die nabye omgewing. Ook baie lekker fietsrybane wat veilig was om in te ry."
E59 Dolphin Beach
"Baie goed geleë en uitsig asemrowend. Ek was beïndruk met diens vandat ek bespreek het, totdat ek teruggekom het. Sal beslis weer soontoe gaan en LekkeSlaap aanbeveel."
Blad
Blad 2 -
Wys 31 tot 38