Geverifieerde Resensie
Boland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3398 resensies.
"Paarl is 'n pragtige plekkie. Koud in die winter maar Gautengers moet warm klere bring."
"Stellenbosch is prentjiemooi en mens kan baie ontspan, maar ook gunstig om besigheid en werk effektief te doen. "
"Tulbagh is 'n pragtige dorpie en ideaal vir 'n wegbreek uit die stad."
"I think Worcester has a lot of tourist attractions itself but if you require something different there is a lot of things to do in nearby areas like Ceres, Paarl, Robertson and Cape Town."
"Gaan doen die wynproe, besoek plase. Gaan Drostdy toe. Ry Gouda toe. Besoek Twee Jonge Gezellen, Wavern, die winterhoek berge. Stap Kerkstraat af. Moenie Tulbagh mis op jul roetes nie!"
"Die omgewing is pragtig, die berge is mooi! Die middedorp op 'n Vrydagmiddag en 'n Saterdag is baie besig en deurmekaar. Geweldig baie taxis en mense wat sonder om te kyk net oor die pad loop."