Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 3557 reviews.
"Lovely town with historic buildings and incredible value for money at the wineries around."
"Baie vreemd om sommer orals, tussen huise en besighede, wingerde en skape te sien! Wens ons het nog baie meer tyd daar gehad om al hulle interessante winkels en plekkies te kon ontdek. Sou ook graag meer in die omgewing wou rondry."
"Ons eerste keer in Riebeek-Kasteel, het lekker rondgeloop in die koue en reën, al die klein winkeltjies beloer en (te veel!) geld uitgegee op hulle oulike produkte. Het Vlok Casteel se wyn- en ander produkte was baie spesiaal."
"Tulbagh kan beslis meer benut en besoek word. En Saronsberg is 'n wonderlike vertrekpunt vir al die ander besienswaardighede wat in die omgewing te siene is."
"Pragtige dorp met baie om te doen vir mense met verskillende belangstellings. Die berge bied uitstekende hiking en mountain bike roetes."
"Oe dit is prentjiemooi, die berge skilderagtig en die dorpie so mooi skoon, netjies en vol verrassings en lekker eetplekkies! Ons sal weer wil kom kuier!"
"Tulbagh is a lovely little town with a great sense of history and culture. We had a great time exploring the surrounding mountains too."
"Parkering is altyd 'n probleem in Stellenbosch, en die algemene veiligheid is nie meer so goed soos 'n jaar of wat gelede nie."
"Verruklik mooi, asemrowend, beeldskone omgewing en Saronsberg is die mooiste wynplaas."
"Ligging is perfek vir daguitstappies. Genoeg besienswaardighede en wynplase."
"This wealth of tradition needs to be experienced by all South Africans. I would suggest more aggressive informational campaigns about Boland, not just advertising."
"A beautiful place, filled with little gems and great wineries. Truly a great escape from the city and crowded coastal towns."