Resensies van Bothastrand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bothastrand bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 5 uit 5 gekry volgens 3 resensies.
Sindie G. - 16th February 2020
staying in Bothastrand
Baie bloublasies. Met kinders moet mens heeltyd keer.
Almarie V. - 24th January 2020
staying in Bothastrand
Baie skoon en veilig met lewensredders elke dag. Heerlike strand om sommer die hele dag daar uit te span.
. - 2nd January 2019
staying in Bothastrand
Baie mooi en stil omgewing.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]