Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Rosendal

4.9 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Rosendal van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Rosendal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rosendal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rosendal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rosendal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rosendal Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R635
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosendal

Lekkerbly Bellville bied selfsorgverblyf in Rosendal, 'n stil woonbuurt in Bellville. Rosendal is ideaal naby die lughawe, Louis Leipoldt Medi-Clinic, winkelsentrums en hoofweë geleë. Dit is ook binne 5 minute sta...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosendal

Rosenvilla is 'n gerieflike woonstel vir 2 gaste in Rosendal. Dié selfsorgwoonstel is op die eerste verdieping en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosendal

Feathers Lodge is 'n 4-ster-boetiekhotel wat in 1998 gebou en in 2013 opgeknap is. Ons bied 20 en suite-slaapkamers met 5 verskillende tipes om elke begroting te pas. Dit sluit sakpaskamers, standaardkamers, luukse ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Rosendal

Zebra Place is 'n moderne, klein maar praktiese selfsorgwoonstel in Rosendal, Bellville. Die woonstel is op die eerste verdieping en word met trappe van die parkeerarea af bereik. Dit is aan die hoofhuis verbind, ma...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Rosendal

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

10 on Gillian Selfsorg is in 'n stil woonbuurt tussen Bellville en Durbanville geleë. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV met DStv. Die en suite-b...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brick A Clay Blv, Wes-Kaap

Eversview Guest House is in Brick A Clay Blv in die Tygerberg-area geleë en dit bied rustige verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Gaste kan kies tussen 6 kamers, "Executive"- en Standaard Kamers. Elke ka...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eversdal, Wes-Kaap

Evertsdal Guesthouse is 17 jaar gelede gestig in 'n stil en sentrale woonbuurt Eversdal, Durbanville. Dié erf is meer as 1 hektaar groot en verblyf bestaan uit 6 huise en 32 kamers. Die huise kyk uit oor die groen ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Park Villas is 'n woonstel in 'n veilige kompleks naby die Tygervallei Winkelsentrum in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Die area bied ook maklike toegang tot die middestad, restaurante, kroeë, teaters en wêreldk...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR795
R636
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eversdal, Wes-Kaap

Lindy van Niekerk Art & Accommodation is 'n bekoorlike gastehuis is in 'n rustige woonbuurt in die Kaapse voorstad Durbanville geleë. Die huis het die ideale ligging naby die middestad, wynplase en winkelsentrums. ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kenever, Wes-Kaap

Lemon Cottage bied verblyf in 2 knus selfsorgkothuis met slaapplek vir 3 gaste in elk in die boomryke voorstad Kenever in Bellville. Lemon Cottage 1 beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Die hoofslaapkamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za