Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3383 reviews.
St Francis Bay, Sarah Baartman District
Coral Tree Self-Catering"As jy wil rus, is dit die plek om na toe te gaan."
Kirkwood, Sarah Baartman District
Chameleon Accommodation"Vra die inwoners uit oor die gebied en besoek die plekke! Baie mooi omgewing!"
Summerstrand, Sarah Baartman District
Le Fishermans B&B"Make a booking at De Kelder Restaurant - it is worth every cent!"
Summerstrand, Sarah Baartman District
Margate Place Guest House"Good location for the sea, promenade, beach walks, shops and restaurants. Love the waves crashing through the rocks!"
Somerset East (KwaNojoli), Sarah Baartman District
Aloma House"Die ligging is pragtig - aan die voet van die berge, in ‘n rustige omgewing. Dis omring deur netjiese boerderye, en die pad daarheen is goed."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Pagel House B&B"Baie rustige en veilige plek! Ondersteun gerus ook die plaaslike nuwe restaurant."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Doornberg Guest Farm"Food and drinks could be a problem as it is difficult to find open venues midweek (we visited out of season). "
Greater Addo, Sarah Baartman District
Avoca River Cabins"Pragtige area met lieflike voëls en die paradys vir ons olifante."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Nieu-Bethesda is a quirky little town off the tourist track. It is full of arty nooks and off-beat people. A true Karoo "dorpie" - well worth a visit for those who love peace, quiet and unspoiled scenery."
Port Alfred, Sarah Baartman District
The Spinning Reel"Fantastiese kusdorpie met 'n groot persoonlikheid!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"Eet, verversings, snoeperye is onnodiglik duur. Was twee keer uitgebuit. Maak seker wat jy bestel is in detail bespreek, vra pryse vooraf om seker te maak julle praat van dieselfde ding."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Ganora Guest Farm & Excursions"'n Moeite-werd plek om te besoek. Moenie dit misloop nie. Gaan kyk na die boekwinkel - daar is 'n ongelooflike versamelingboeke, oud en nuut."
Patensie, Sarah Baartman District
DeMist Cottage - Old Bearie"Redelike interessanthede, besienswaardighede en padstalletjies om te besoek."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Doornberg Guest Farm"Kan alles doen wat jy wil in 'n halwe dag. Ons het vir 3 dae bespreek en dit was te veel."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District
Woodlands Cottages and Camping"It gets extremely busy over the December period, however, it has a beautiful beach and river."
Patensie, Sarah Baartman District
NaguiltjieKloof Akkommodasie"The surroundings are absolutely breathtaking. Great place to relax. "
Mill Park, Sarah Baartman District
The Olde House"Centrally situated, within easy access to the whole surroundings of PE."
St Francis Bay, Sarah Baartman District
Barnard Self-Catering Accommodation"Ek is verlief op St Francisbaai! Die wonderlike strande, en veral die fantastiese seekos en mense is fantasties. Wonderlike juweel van 'n plek waar jy weer kan asem haal."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Ibis Lounge"As jy van interessante en ongewone plekke hou, is dit die plek om te sien!"
Joubertina, Sarah Baartman District
Semane Lodge"Joubertina was an exciting and unique place to visit. However, we struggled to find food shops that were open."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Mentors Country Estate"Ons kamp elke jaar in Jeffreysbaai. Dis 'n great bestemming."