Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Canaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Canaan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Canaan akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Canaan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Canaan Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Canaan

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marina Beach, KwaZulu-Natal

Ocean Breeze is 'n selfsorg-vakansiehuis in Marina Beach in KwaZulu-Natal. Dié area is net suid van Margate tussen die dorpies San Lameer en Southbroom. Die huis is naby die hoofstrand en strandmeer waar besoekers ...

Vanaf
R985
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Beach, KwaZulu-Natal

The Sea Cottage is wat die naam sê - die strand is reg op jou drumpel. Dié selfsorgkothuis is in 'n groot welige tuin, wat ook die tuiste van verskeie voëlsoorte en 'n paar duikertjies is. The Sea Cottage bied s...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Beach, KwaZulu-Natal

Cottage David @ Surf Spray is in Southbroom, Marina Beach geleë. Dié kothuis het 'n lieflike see-uitsig en word omring deur inheemse plantegroei. Dis net sowat 50 m van die strand af. Die stoep en slaapkamer het '...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

Esmeralda No. 4 is 'n lieflike selfsorg-villa ideaal vir 'n prettige see-wegbreek. Hierdie Spaanse- en Meditireense styl villa is in Southbroom geleë naby die strand en 'n wêreldklas-gholfbaan. Die villa bied sla...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Beach, KwaZulu-Natal

The Beach House @ Bream Gulley is 'n selfsorghuis in Marina Beach. Die Blouvlag-hoofstrand is net 'n kort entjie se stap ver en spog met getypoele en lewensredders wat 24 uur per dag aan diens is. Die huis het sla...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R960
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer 3403 San Lameer 3403 is 'n selfsorgvilla op die gewilde San Lameer Landgoed. Gaste het toegang tot al die geriewe en besienswaardighede op die landgoed. Dié villa het lugversorging, slaapplek vir 7 en b...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

Sanlameer Villa 2403 is 'n selfsorgvilla met slaapplek vir 4 gaste op die veilige San Lameer Landgoed. Die bekoorlike villa beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met 'n b...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Beach, KwaZulu-Natal

San Marina is 'n selfsorg-dupleks wat in die fantastiese vakansiebestemming, Marinastrand, geleë is. Dit is slegs 50 m van die strand af. Die huis het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbe...

Winter-
aanbod!
VanafR1 000
R750
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marina Beach, KwaZulu-Natal

Villa Marina 3 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 8 in Marina Beach en dit bied direkte toegang tot die strand. Die ruim woonstel is ideaal vir 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamer...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

Villa 2704 San Lameer is in die veilige San Lameer-landgoed in Southbroom geleë. Die verblyf bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het ...

25% af Laaste Kans!
VanafR1 700
R1 275
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2505 is 'n lieflike selfsorg-villa wat op die veilige en gewilde San Lameer Landgoed geleë is. Hierdie villa is gerieflik geleë, stapafstand van verskeie ontspannings- en sportgeriewe af. Die land...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 200
R1 540
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2504 is op die gewilde San Lameer-landgoed geleë. Hierdie subtropiese paradys aan die Suidkus van KwaZulu-Natal het wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Die bewarea beslaan...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2525 is 'n pragtig ingerigte selfsorg-eenheid op die San Lameer-gholflandgoed. Dié landgoed is 'n wonderlike vakansieplek wat 2 swembaddens, 3 tennisbane, 2 muurbalbane, 'n gholfbaan met 18 putjies...

Winter-
aanbod!
VanafR950
R713
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2513 is 'n stylvolle ateljee-enkelwoonstel in die gesogte San Lameer Landgoed in Southbroom. Dié oopplan-villa het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind onder 6 jaar en beskik oor 'n slaaparea, ko...

25% af Laaste Kans!
VanafR1 200
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2506 is 'n selfsorg-eenheid wat in die pragtige San Lameer-landgoed geleë is. Dit bied verskeie doendinge wat stapafstand vanaf die vakansie-eenheid is. Dié eenheid is op die tweede verdieping en ...

25% af Laaste Kans!
VanafR950
R713
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2516 is 'n lieflike selfsorg-enkelvilla op die onderste verdieping van die gewilde San Lameer-landgoed. Die villa is gerieflik geleë en is stapafstand van al die sport- en ontspanningsgeriewe af. H...

Winter-
aanbod!
VanafR950
R713
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2514 is 'n pragtige bachelor studio in San Lameer, in Southbroom, langs die KwaZulu-Natalse kuslyn. Dié kompakte woonstel bied verblyf aan 2 gaste en 1 kind onder 6 jaar en beskik oor 'n gekombin...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Studio Villa, 'n luukse, selfsorg-ateljeewoonstel, is in die San Lameer Gholflandgoed geleë. Dit is ideaal vir 'n ontspanne en veilige wegbreek van die besige alledaagse lewe. Die woonstel het slaapple...

Winter-
aanbod!
VanafR1 450
R1 088
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2502 is op die San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit is 'n subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Dié 200 ha-natuurreserva...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 600
R1 067
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2407 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys bied wilde diere, fauna, flora en verskeie voëlspesies - ideaal vir die hele gesin. Die bewarea is 2...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za