Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Canaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Canaan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Canaan akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Canaan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Canaan Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Canaan

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2412 is op 'n gholflandgoed in Southbroom aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Verblyf word gebied in 3 slaapkamers, 2 badkamers en daar is 'n volledig toegeruste kombuis in die eenheid. Die hoofsl...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2007 is op die San Lameer-landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus, 'n subtropiese paradys wat met wild, fauna, flora en verskeie voëlspesies spog en iets bied vir die hele gesin om te doen. Die 200 h...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR2 300
R1 533
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2414 is 'n lieflike selfsorg-villa in die veilige en gewilde San Lameer Estate. Dié eenheid het slaapplek vir 6 mense en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is geen groot paaie voor of ag...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 950
R1 560
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Unit 2837 is op die tropiese San Lameer Landgoed. Die oord is aan KwaZulu-Natal se suidkus en bied iers vir almal in die gesin. Dit is 'n droomvakansiebestemming vir gholfspelers, strand- en natuurliefheb...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

Villa 2853 is in die San Lameer Gholflandgoed aan die KwaZulu-Natalse Suidkus geleë. Hierdie selfsorg villa bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, si...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Sanlameer, KwaZulu-Natal

Sanlameer Villa 2101 Accommodation is in Sanlameer Estate aan KwaZulu-Natal se suidkus geleë. Dié selfsorgwoonstel is ideaal vir 'n vriendegroep of 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ...

25% af Laaste Kans!
VanafR1 600
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

Villa 2110, San Lameer is 'n lieflike selfsorg-villa wat op die veilige en gewilde San Lameer-landgoed geleë is. Hierdie villa is gerieflik geleë en stapafstand na verskeie ontspannings- en sportgeriewe. Die landg...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Unit 2401 is 'n ruim en luukse selfsorg-villa op die grondverdieping op die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die landgoed het direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande en 'n 18 putjie-gholfba...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 3003 is 'n volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorg-villa wat op die gewilde San Lameer Estate geleë is. Die villa is privaat en goed in stand gehou en dit is ideaal vir 'n vakansie saam met j...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR900
R675
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2200 is op die San Lameer-landgoed. Dis aan die Suidkus van KwaZulu-Natal en is 'n suntropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls. Die natuurbewarea van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampi...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer, Villa 2305 is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis wat vir selfsorg toegerus is. Dis in die eksklusiewe San Lameer-landgoed en bewarea aan KwaZulu-Natal se kus sowat 1,5 uur se ry van Durban af. Die landgoed...

Vanaf
R1 275
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 10425 is in die San Lameer-landgoed, aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié subtropiese paradys bied volop wild, fauna, flora en 'n ryk voëllewe - ideaal vir 'n gesinsvakansie. Die 20 ha-natuurbewarea ...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sanlameer, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2205 is 'n stylvolle, dog huislike en gerieflike vierslaapkamer-gesinsvakansiehuis in die wonderskone San Lameer, aan die sprokiesagtige KwaZulu-Natalse Suidkus. Hier leef 'n mens naby die natuur me...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 650
R1 855
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 3205 is op die San Lameer-landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Die landgoed bied 'n 18 putjie-kampioenskapsgholfbaan, hotel, spa, restaurant, kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 B...

Vanaf
R2 275
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 12405 is op San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Hierdie subtropiese paradys is vol wild, unieke plantegroei, voëlsoorte en doendinge vir die hele gesin. Die 200 hektaar-be...

Vanaf
R1 275
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 1909 is op die San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Hierdie subtropiese paradys is ryk met wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Dié 200-hektaar nat...

Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 13937 is op die gewilde San Lameer-landgoed geleë. Hierdie subtropiese paradys aan die Suidkus van KwaZulu-Natal het wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Die bewarea beslaa...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2109 is op die San Lameer-landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys bied wilde diere, fauna, flora en verskeie voëlspesies - ideaal vir die hele gesin. Die 200 ha-bewar...

Vanaf
R1 525
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 10401 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls bied iets vir elke lid van die gesin. Die 200 hektaar-bewarea waaro...

Vanaf
R1 275
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 1908 is in San Lameer Landgoed geleë. Dié subtropiese paradys is aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë en spog met ryk voëllewe, plantegroei, wild en doendinge vir die hele gesin. Die 200 hekt...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 3 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za