Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Citrusdal (27)
Clanwilliam (38)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (64)
B&Bs (3)
Wildsplase (6)
Hotelle (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (47)

Resensies van Sederberg

4.2 / 5  
volgens 432 resensies
Lees regte resensies van Sederberg van 432 geverifieerde gaste.
Indien jy Sederberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sederberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sederberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cederberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sederberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sederberg

Lylius Cottage and Private Campsite is op die Kriedouw Plaas geleë waar Cederbos-rooibostee vervaardig word. Verblyf word in ’n selfsorg-kothuis met 2 slaapkamers en ’n privaat kampeerterrein gebied wat ideaal ...

Vanaf
R5 200
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Sederberg

Boplaas Guesthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike vierslaapkamerhuis wat smaakvol versier is en lieflike uitsigte oor die pragtige omgewing bied. Die gastehuis is op 'n plaas geleë wat uit 1743 date...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clanwilliam, Sederberg

Ndedema Lodge is in die skilderagtige dorpie Clanwilliam geleë, net sowat 2 ure se ry van Kaapstad af. Dié bekoorlike dorpie is een van die oudste dorpies in die land en is teen die voet van die majestueuse Sederb...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Toren Guest Farm is 'n selfsorgplaashuis in die plrentjiemooi Boskloofvallei, in die noordelike Cederberge, net 10 km vanaf Clanwilliam. Toren is 'n werkende plaas met verskeie bome en diere. Die plaas is aan die vo...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Citrusdal, Sederberg

Nature's View bied gerieflike verblyf op 'n plaas aan die voet van die Sederberge op die Olifantsrivier se oewer. Daar is 3 selfsorg-eenhede en 'n kampterrein met 20 staanplekke. Daar is 3 Wendy-huisies op die pers...

Vanaf
R3 950
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Skimmelberg Getaway is 'n opgeknapte selfsorgplaashuis wat in 1990 opgerig is. Die huis is op 'n werkende rooibos-, boegoe- en sitrusplaas tussen Citrusdal en Clanwilliam geleë. Dit is 'n wonderlike wegbreekplek vi...

Vanaf
R6 290
per nag, vir 2 mense
Lodge in Clanwilliam, Sederberg

Cederberg Ridge Wilderness Lodge is op 'n plaas 7 km vanaf Clanwilliam en bied verblyf met sekere of alle etes ingesluit. Dié lodge spog met pragtige uitsigte op die Sederberge. Verblyf by Cederberg Ridge Wilderne...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Clanwilliam, Sederberg

Vredeoord Guest Farm is geleë aan die voet van die Cederberge, een van die Wes-Kaap se grootste geheime. Vredeoord Guest Farm is ook 'n werkende sitrusplaas en gaste is welkom om gedurende oesseisoen deur die boord...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Clanwilliam, Sederberg

Clan Court is 'n bekoorlik gastehuis in die oulike dorpie Clanwilliam teen die voet van die Sederberge. Die huis is sentraal naby restaurante, winkelsentrums en die sakedistrik geleë. Die gastehuis bied slaapplek ...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Citrusdal, Sederberg

Citrus Creek Chalets and Camping is op die buitewyke van die bedrywige dorpie, Citrusdal. Die eiendom is langs die Olifantsrivier en die bekende Citrusdal Gholfbaan. Verblyf by Citrus Creek Chalets is beskikbaar i...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Cederberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za